Top Local Places

CG Kuilsrivier Gemeente

Sonnemeisiestraat 47, Kuilsrivier, Kuilsrivier, South Africa
Religious Organization

Description

ad

Christelike Gereformeerde Kerk Kuilsrivier gemeente.
Leraar: Ds. Johnnie Tromp
Sonnemeisiestraat 47, Kuilsrivier
Dienste: Sondae om 9:30. Belangrike Tye:
Dienste: Sondae om 9:30 in oggend
         en 18:30 (Bevestig asb. aangesien dit nie elke Sondag aand is nie)
Omgee-groepe: Woensdae 19:30
KIX: Sondae om 09:45
Fruit Tree: Woensdae 19:00
Tienerkerk: Sondae 10:45

CONTACT

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Shalom. Bid asb vir die Here se seën op al die reëlings en verrigtinge vir die Sendingnaweek, 27-29 Okt; vir die sprekers. Kom en ondersteun die verrigtinge.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir ons Musiek en Sangbediening; vir meer musikante en ook vir ‘n baskitaar, versterker en monitor wat onverklaarbaar weggeraak het.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir die Sendingnaweek, 27-29 Okt; dat al die verrigtinge deur die Here geseën sal word; ook vir ‘n nuwe sendingvisie in elke gemeentelid se hart.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir die werk van FEBA Radio regoor die wereld, maar veral in Malawi, Tanzanië en Mosambiek; vir die Yao mense wat meeste Moslems is.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir ons Selgroepleiers; vir genoeg tyd vir voorbereiding, want elkeen het ‘n daaglikse werk; vir ondersteuning uit elkeen se groep.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir die mense betrokke in natuurrampe op verskeie plekke, o.a. Durban omgewing, Wes-Kaap droogte, Kalifornië brande, Indië, Thailand, ens.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir Dea in Chengdu, China; dat sy gou weer sal inskakel by haar omgewing en haar bediening kan voortsit in Tibet.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir die Sendingkommissie en al die reëlings vir ons Sendingfees op 27-29 Okt. Bid ook vir al die sprekers en verrigtinge.

facebook.com

Shalom. ‘n Pessimis sien ‘n probleem in elke geleentheid; n optimis sien ‘n geleentheid in elke probleem. Kyk uit vir probleme vandag en wag op die Here.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir ons land en ons mense; vir ons regering; die korrupsie; die werkloosheid; die armoede onder baie mense; die droogte in verskeie dele.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir die Chinese Kerk; vir die vervolging waarmee hulle gedreig word; vir die kinders en onderwysers wat nie meer mag kerk bywoon nie.

facebook.com

Shalom. Bid asb vir al ons kinders wat nog eksamen skryf; dat die eksamen ‘n prioriteit sal wees; vir kalmte; dat die Here hulle in alle opsigte sal seën.

facebook.com

Quiz