Top Local Places

Tafels vol idees

, Kuilsrivier, South Africa
Nonprofit Organization

Description

ad

Tafels is gestig vir mense wat handvaardig is en hulle produkte wil verkoop maar nie by die groot markte kan inkom nie.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Tafels weggepak, saal skoon seer rûe moeë lag spiere en smiles van oor tot oor! Tafels Mark 2017 was een enorme fantasmagoriese ervaring!! Mense v sover as Riversdal, Johannesburg het kom deel in ons crafters se handewerk!! Dankie aan n ieder en elk wat deel was dankie v ons wonderlike crafters en laastens DANKIE aan ons hemelse Vader sonder U is ons skaduloos. Ons gesels gou weer😘

facebook.com

Weer eens staan ons in verbasing oor die begin van Tafels Mark 2017. Dankie v elkeen wat ons elke jaar en nogsteeds ondersteun hetsy deur die advertensie te share, mark toe kom of sommer net virtueel die mark saam met ons beleef DANKIE !!!

facebook.com

facebook.com

Ons vier voettige Kom kuier ook by d Mark.

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

Quiz

NEAR Tafels vol idees