Top Local Places

Stop Inn Heilbron Hoofkantoor sports bar

Stopinn, Heilbron, South Africa
Sports Bar

Description

ad


RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

facebook.com

facebook.com

Kom kuier saam ons en Vincent Gordon die 1ste September 2017. Vanaf Half Nege tot laat gaan Gordon vir ons lekker dans musiek sing. So kom skoffel die lente in saam met ons. GRATIS TOEGANG. Iets oor Vincent Gordon EK IS VINCENT GORDON Ek is ‘n bekende in die Suid-Afrikaanse Musiekbedryf en my passie vir musiek het reeds op die ouderdon van 15 pos gevat toe ek my eerste liedjies begin skryf het. Gebore in Germiston, en groot geword in die klein dorpie Primrose. Die beste deel van musiek vir my is om “life shows” te doen. Voorheen was ek betrokke by ander projekte wat reeds naam in die buiteland gemaak het en wil ek graag my musiek regoor die land met julle deel. My nuwe “single” WAT ‘N MAN WIL HE is ‘n duidelike kenmerk van hoe ek skryf en om myself uit te druk. Kom geniet 'n aand van lekker musiek en kuier saam vriende.

facebook.com

Karaoke aand.

facebook.com

facebook.com

Spesials die week. Sekere Brandewyne is R10 'n tot. Saterdag 4 Augustus karaoke aand. Vanaf 20:00 tot laat Kom maak 'n draai

facebook.com

Stopinn sal die 14de Januarie 2017 toe weec, dankie. Stopinn will be closed the 14th January 2017, thank you

facebook.com

Kareoke Aand op die 2de Dec. Dj Lotter op die 3rde Dec. Kom geniet die begin van n nuwe en laaste maand van 2016:-) Sien jou daar!

facebook.com

BIG SCREEN! Bring vleis, vure en pap en sous sal voorsien word. 26 November Saturdag Kom kyk die rugby en braai lekker saam. # Bring eie messe en vurke en borde #

facebook.com

Kareoke aand vanaand! Kom kuier lekker saam.

facebook.com

facebook.com

Het jy niks om te doen hierdie Saterdag(30ste)? Wel nou het jy! Kom geniet n karoke aand saam ons!! Do you have nothing to do this Saterday(30th)? Well now you do! Come and join us for karoke night!!

facebook.com

Quiz