Hoërskool Heilbron
Description
Heilbron, Freestate, South-Africa
Tell your friends
RECENT FACEBOOK POSTS
facebook.comOPEDAG VIR VOORNEMENDE GR.R en GR. 1 LEERLINGE VIR 2018.
"WAY BETTER" CLOVER gemeenskapsfees 2017. 🎶
Ons skool se ouers is die beste wat daar te kry is.......So skop die Grondslagfase die fees af met n INRYFLIEK.
GROOTSKERM TV 💻 MORE 12:00 VIR RUGBY🏉, IN BIERTENT, TYDENS FEES.
Clovergemeenskapsfees 2017 in wording.🎊🎈 MEESTE uitstallers nog. Van damesklere, palletmeubels, koek,lekkers, rugbyballe en speelgoed.......
ń Loopbaanuitstalling is vandag deur verskeie opleidingsinstansies by die skool gehou, waar graad 10 en 11 leerders meer inligting kon kry om vir hulle loopbane te beplan. #WatterVakkeHetEkNodig? #IsDaarWerk? #pamflette #keuses #inspirasie #altydwenners
60 KOKKEDOORTJIES het Woensdag deelgeneem aan die uitdunne om 12 finaliste wat by die Clover Fees gaan deelneem, te kies. Die temas waarvolgens cupcakes versier moes word, was Gr R-2: Kleurvol, Gr 3-5: Lente-reënboog en Gr 6-7: Plaas. #vingerleklekker #CookUpAStorm #kiesjoukleure #DieManneStaanNieTerugNie #altydwenners
Die Fees-gees loop hoog! 💥
Vang GEES want ons hou FEES.🎊🎈🎇 9 September op die skoolterrein. Van Colourkaskenades, kaskarre, netbal,hokkie,rugby.🏆 WIE EET DIE MEESTE🍔🍟🍠🍝🍴 WIE IS DIE STERKSTE? WIE IS ONS EIE KOKKEDOORTJIE? 👑 MNR EN MEJ LENTE 4x kunstenaars 🎶🎶+ biertent 🍺met GROOT SKERM TV vir 🏉🏉🏉 Baie kosstalletjies en uitstallers. MOET DIT NIE MIS...
"Sjoe, julle skoolgrond is pragtig!" Dít was vandag die kommentaar van deelnemers aan en toeskouers by die Provinsiale Fast Five-netbaltoernooi vir 0/17 en 0/15 spanne op Heilbron. Spanne van Bloemfontein, Welkom, Jacobsdal, Bethlehem, Marquard, Riebeeckstad, Vrede, Parys, Kroonstad en Frankfort het deelgeneem. Dankie juffroue Bertina en Sarie vir al julle reëlings! #Netbalmet5spelers #NetbalKomPlattelandToe #PlaasGasvryheid #HeilbronOpDieMap #VrystaatSeBestes #BronnieTrots
Nog ń talentvolle jong kunstenaar wat op 9 September by ons Fees kom optree. Moet dit nie mis nie.....
CANSA het vandag die skool besoek en leerders ingelig oor ń gesonde leefwyse. ń Muntlegging is gehou en leerders kon hulle hare verskillende kleure laat sprei en daardeur ń bydrae maak. #ToktokkieWasDaar #SmeerDieSonroom #R5 #CheetahOranjeKop #OnsGeeOm #Altydwenners