Winburg Gastehuis / Guesthouse
Description
We are a well established Guesthouse situated in a Historical town, named Winburg in the Free State, South Africa
Tell your friends
RECENT FACEBOOK POSTS
facebook.comWinburg Gastehuis / Guesthouse
2017
Photos from Winburg Gastehuis / Guesthouse's post
Winburg Gastehuis / Guesthouse's cover photo
Vernon
Timeline Photos
WINBURG LANBOUGENOOTSKAP : SKOUTYD OP WINBURG SEPTEMBER 1966 Die boere van Winburg distrik het aan die begin van die 20ste eeu met die tentoonstellings op die rugbyveld en die terrein langsaan "bluegum" bome waar bees -en perdestalle opgerig was, begin. Belangstelling was groot en het besoekers en uitstallers van ver gekom. Valskermspingers lug- en weermag vertonings was asemrowend. Regs op die foto: Genl. Stappelberg bevelvoerder van kommandoment OVS begelei deur Mnr. Chris Botha besig met inspeksie van weermagsoldate op die rugbyveld. Bekers geskenk deur verskillende firmas en individue is elke jaar aan die wenners oorhandig. Ongelukkig het al hierdie pret gedurende 1967 ten einde geloop. Laaste manne en vroue in beheer was Mnr. M . Sadie(sek) Mnr. B. Blignaut (o/pres) Mev. S. Meintjies (Pres. Van Vroueafdeling.
Photos from Winburg Gastehuis / Guesthouse's post
Photos from Winburg Gastehuis / Guesthouse's post
Meet our Team Vernon, Deon, Natashia, Snippie (The biter), Bubbles ( The Children's favorite) and Milo (The tiny)
Photos from Winburg Gastehuis / Guesthouse's post
Timeline Photos
Timeline Photos
Vernon!!!! The Friendly