Top Local Places

Friendly Wesselsbron

Pres Steyn Str 43, Wesselsbron, South Africa
Shopping & Retail

Description

ad

All groceries, fresh meat and freshly baked products available. Vars gekookte etes en slaaie elke dag en Spesiale Sondag Middag etes.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Sondag Ete`s, Elke Sondag. Pryse onderhewig aan verandering. Kom geniet jou Sondag ete sonder enige moeite. Altyd heerlik vars en smaaklik. Weeksdae ook warm etes beskikbaar.

facebook.com

Hier is Vadersdag se menu. Plaas julle bestellings betyds. Heerlike Oxtail ook op die spyskaart, Vark rolle, skaapboud. Kom verlustig julle met n heerlike ete.

facebook.com

Onthou ons maak elke dag warm kos. Bestellings kan geplaas word elke dag, insluitend Sondae. Skakel 057 8992042 en plaas julle bestellings. Weet julle gaan môre weer heerlik eet.

facebook.com

Middag almal. More is daar heerlike groente en baie verskillende heerlike vleise. Verder is daar Gemmer potpoeding, Malva poeding en appeltertjies. Vir Vadersdag wag daar n groot verrassing.

facebook.com

More almal. Onthou die heerlike gekookte kos en baie verskillende vleise heerlik gaargemaak. Boerekos uit die boeke. Heerlike nagereg. Verlustig julle aan tuisgemaakte boerekos sonder om hard te werk. Geniet dit.

facebook.com

Wild en Bees bewerking. Skakel ons by 0578992042 of 0827736206 vir n prys. Beste prys gewaarborg. Opsny van Skape. Doen gerus navraag.

facebook.com

Heerlike Appeltertjies. Met blueberries. Reg vir Moedersdag en heerlike Malvapudding.

facebook.com

Heerlike ete vir Moedersdag. Skaap boud, vark rol, Hoender en nog meer met heerlike groente en Nagereg. Koop sommer vir Moeder n blommetjie saam op hierdie spesiale dag.

facebook.com

Mothersday Flowers.

facebook.com

Die lekkerste Oukraal Boerewors en die biltong iets uit die boonste rakke, kom probeer gerus. My vingers stompies afgeeet.

facebook.com

More al ons kliënte. Almal wat graag bakke gaar groente en enige ander items wil bestel wat groot hoeveelhede is wil ons vra dat julle asb teen more 12uur sal bestel verder is die Sondag ete soos normaal. Baie dankie vir jul ondersteuning. Julle kan enige tyd iets op die blad post.

facebook.com

More almal in Wesselsbron. Ons maak Sondag die 16de April kos op bestelling. Plaas asb jul bestelling nie later as Vrydag die 14de April 2017 asb. Ons maak ook 17H00 uur toe Vrydag die 14de. Baie dankie.

facebook.com

Quiz

NEAR Friendly Wesselsbron