Top Local Places

Hoërskool Vryburg

De Kock Street, Vryburg, South Africa
High School

Description

ad


RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

KRIEKET VHS se O/15 span klop Stella oortuigend op Maandag, 9 Oktober. Welgedaan seuns!

facebook.com

Last day 3rd term 2017...

facebook.com

facebook.com

MATRIEKAFSKEID-MODEPARADE MATRIC FAREWELL PARADE

facebook.com

'n Groep van sowat 45 onderwysers vanaf verskillende skole in die omgewing het onlangs 'n middagwerkswinkel in Wiskunde en die gebruik van rekenaartegnologie by Hoërskool Vryburg bygewoon. Die werkswinkel is georganiseer deur die Wiskunde-Dept van Hoërskool Vryburg en sessies is aangebied deur lede van die VAW (Vereniging van Afrikaanse Wiskunde-onderwysers).

facebook.com

FOTO'S / PHOTOS Skool se sportfoto's kan @ R15 per foto by Juf. Bekker bestel word. Plaas jou bestelling voor Vrydag 22 September. The school sport photos can be ordered from Mrs Bekker @ R15 each. Place your order before Friday 22 Spetember.

facebook.com

POM-POMS Ons pom-poms het opgetree by Stella se 3 Generasie-Fees.

facebook.com

Die prestasies van oud-leerders maak ons harte warm! Reza Coetzee, VHS se hoofdogter van 2016, studeer tans medies op Kovsies. Hier is sy met haar trofee nadat sy aangewys is as beste Akademiese Eerstejaarstudent in haar koshuis, Soetdoring. Geluk, Reza, ons hou jou vordering met belangstelling dop! Gerrit Coetzee Lesiree Coetzee

facebook.com

MINI EKSAMEN MINI EXAM

facebook.com

VHS OLD LEARNERS We would like to know what happened to our old learners, just to confirm that we are indeed the best school and to brag with all your accomplishments. It does not matter where in the world you are or what you do, we would really like to hear from you. Please send an email to vryburg.alumni@gmail.com, or comment below or inbox us. Just what suits you! Please nominate friends / family so that they can also send us their information!

facebook.com

VHS OUDLEERDERS Ons wil graag weet wat van ons oudleerders geword het, sommer net om te bevestig dat ons diè beste skool in die geweste is en om sommer net te kan spog. Maak nie saak wat jy doen of waar in die wêreld jy is nie, ons wil graag van jou hoor. Stuur asb. 'n epos aan vryburg.alumni@gmail.com of comment hieronder of inbox ons! Net wat jou pas. Nomineer asb. van jou vriende / familie om ook hul inligting te deel!

facebook.com

Ons trots op die prestasies van oud-leerling, Gert Steyn!

facebook.com

Quiz

NEAR Hoërskool Vryburg