NG Kerk Thabazimbi
Description
Thabazimbi gemeente is 'n omgee gemeente in die hartjie van die westelike bosveld. ONS LEEF VIR CHRISTUS EN SY KONINKRYK.. Thabazimbi gemeente is 'n omgee gemeente in die hartjie van die westelike bosveld. Om daagliks nuus oor ons gemeente te deel, gebeure ens. Om die Koninkryk van God uit te dra.
Tell your friends
RECENT FACEBOOK POSTS
facebook.com2017 Verjaardaggelukwense
Mag jou nuwe lewensjaar vol liefde en vreugde wees: Belinda Rossouw, Migael Smit
2017 - Afkondigings
2017 Aliza-Aviela Sopete
Aliza-Aviela Bediening het sop en broodjie ete aan die seniorlidmate van ons gemeente gegee. Dit was ‘n baie geslaagde en heerlike oggend vir almal teenwoordig. Die vrugte is geskenk deur Hilda en Wessel de Clercq en Louw enPetro Botha. Dit was ‘n bonus geskenk aan al die seniors. Dr Tinus het die verwelkoming en tafelgebed gedoen. Die dames is bedank deur Robert McAlpine vir alles wat gedoen word vir die seniors. Baie dankie, Antionette Brits, Annelise Kotze, Ronel Joubert, Linda van Wyngaard, Ronel Greeff en Theresa Pretorius. Dankie julle. Die uitreike aan ons seniors, is vir ons ook die betekenis van Aliza-Aviela, Vreugdevol, want God is my Vader. Annelise Kotze het die foto's geneem.
2017 Verjaardaggelukwense
Geniet jou verjaardag Roelien Needham
2017 - Huweliksherdenkings.
2017 - Afkondigings
Timeline Photos
2017 Verjaardaggelukwense
Seënwense jou toegebid Joanita du Toit, Werner Hefer, Ryno Nel
2017 - Afkondigings
Aliza-Aviela Bedienging aan die Senior lidmate van gemeente
2017 - Afkondigings
2017 Verjaardaggelukwense
Geniet jou verjaardag Riani Akermann
2017 - DoopSondag
Michiël Kock is gedoop deur ds JZ De Jager en Sy ma het die dooplidmaat verwelkomingskers aangesteek. Doopboom: Met die doop hang die ouers die naamkaartjie van die nuwe dooplidmaat aan die boom Ons het almal ‘n familiestamboom, wat eeue terug nagevors kan word. Ons is deel van God se verbintenis so ver terug as die Skepping. Die doopboom is simbolies van ons verbintenis met God van die skepping af. Ons is in God se testament in geskryf.