Top Local Places

Bosveld Familie Kerk

Jordan Road, Thabazimbi, South Africa
Religious Organization

Description

ad

Nadat ons baie gebid en besin het is daar besluit om Christian Family Church Thabazimbi se naam te verander na BOSVELD FAMILIE KERK.


RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Timeline Photos

Hoop om almal daar te sien.

Timeline Photos
facebook.com

Annatjie

Annatjie
facebook.com

facebook.com

Goeiedag net n laaste herrinnering. Graag wil ons u in kennis stel van die Herdenkings-en vreugdesvierings diens van Pastoor Danie Breedt. Die diens sal Saterdag 20 Mei om 10:00 plaasvind by die NG Kerk Thabazimbi. Die diens sal waargeneem word deur Dr. Herman Strydom. Just a last reminder. We would like to inform you of the the memorial and celebration service of Paster Danie Breedt .The service will be held on Saterday the 20th May 10:00 by the NG Church Thabazimbi. The service will be held by Dr. Herman Strydom

facebook.com

Geliefdes more is Moedersdag dienste gaan aan soos normaal 10uur diens word waargeneem deur Johan Muller en aand diens 6uur word waargeneem deur Anthony Marcus. Bring u geliefde Moeder en kom geniet die diens saam met ons in die teenwoordigheid van die Here. Hoop om u almal daar te sien. Pastoor Annatjie

facebook.com

Instagram post by Marius Higgins • Apr 2, 2017 at 9:27am UTC

facebook.com

Timeline Photos

Spesiale dienste met Dr Marius Higgens by Bosveld Familie Kerk. Nooi familie en vriende en kom geniet dit saam ons in die teenwoordigheid van die Here. Moenie uitmis, ons hoop om u almal daar te sien. Vir enige verdere inligting kontak gerus vir Ps. Danie en Annatjie Breedt, 0791659860.

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

Ons nooi almal uit vir 'n heerlike aand van lofprysing en aanbidding, sang en musiek gelei deur ons eie plaaslike kunstenaar Johan Habig by Bosveld Familie Kerk om 6uur. Nooi asb iemand saam en hoop om elkeen daar te sien. Groete Pastore Danie en Annatjie Breedt💒

Timeline Photos
facebook.com

Photos from Bosveld Familie Kerk's post

Photos from Bosveld Familie Kerk's post
facebook.com

Timeline Photos

Timeline Photos
facebook.com

facebook.com

Bosveld Familie Kerk's cover photo

Bosveld Familie Kerk's cover photo
facebook.com

Quiz

NEAR Bosveld Familie Kerk