Top Local Places

Akker Rakkers

Villiers Drive, Pietermaritsburg, South Africa
Preschool

Description

ad

Afrikaanse privaat kleuterskool vir Gr. RR-R gefokus op emosionele, liggaamlike en akademiese ontwikkeling.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

En Juffrou moet ook verjaar!!!

facebook.com

Baie Geluk Elisa...jy is nou 6 jaar oud!!

facebook.com

Pret tussen die Herfsblare!!

facebook.com

Akker Rakker seerowers.

facebook.com

Groot pret vandag hier by Akker Rakkers gewees!!! Hier was 15 seerowers wat geëet, gespeel en skatte gesoek het!!!

facebook.com

Baie Geluk Christiaan...jy is nou 6 jaar oud !!

facebook.com

Baie geluk Bella....jy is nou 5 jaar oud !!

facebook.com

Uitstappie na Piggly Wiggly. Ons het lekker treintjie gery en mooi kersies gemaak. Piekniek hou was ook 'n hoogtepunt. Dankie ma vir die lekker kosblikkie!!

facebook.com

En vandag het die ambulans vir ons kom kuier. Dankie Tannie Lydia dat jy ons so bederf het gister en vandag.!!

facebook.com

Baie geluk Karli, jy is nou 4 jaar oud !!

facebook.com

Baie dankie Tannie Lydia van ER24 vir die kuier vandag by Akker Rakkers. Ons het sommer baie nuwe dinge gesien en geleer. Dit was sommer groot pret,

facebook.com

Baie geluk Alyssa, jy is nou 6 jaar oud !!

facebook.com

Quiz

NEAR Akker Rakkers