Kleutermaatjies Kuilsrivier
Description
Dagsorg:
Werkstukke/legkaarte/kuns/sang/rympies
Opgeleide onderwyspersoneel
Ruim speelterrein
Nasorg:
Vervoer van Skool en Buitemuurse aktiwiteite
Huiswerk deeglik gedoen
Anti-boelie beleid Prinsipaal: Ellenore Theron
Sel : 082 565 6603
Landlyn: 021 903 9370
Epos: ellenoretheron@gmail.com
Fax: 086 600 7021
2015 Tariewe
Tye - 6:30 tot 17:30
Voldag R1500 - per maand vir 12 maande
Tye - 6:30-12:00
Halfdag R1250 - per maand vir 12 maande
Ontbyt en middagete ingesluit
Tye - 12:30-17:30
Nasorg - R850 plus R20 sport ekstra ry per rit
Skoolvakansies R30 pdag extra
Voldag Kleuterspyskaart:
Ontbyt - Weetbix/Mieliemeelpap/Oats
Middag - Gekookte kos -
- Hoender en groente/
- Maalvleisdis met groente/
- Pasta met slaai/
- Vis vingers en tjips
- Ham en Kaas broodjies op Vrydae.
Daaglikse Roetine
Sang en bid, Bybelstorie
1 uur se werktyd - werkstukkies/kuns/stories/legkaarte
Pouse - eie verversings geniet
Vryspel - buite/binne (weer)
Gebalanseerde middagete
Slaaptyd 12:00 - 14:00
Vryspel met blokkies/legkaarte/eie speelgoed
15:00 - 16.00 Middag pouse en buite speel
16:00 - 17:00 Binne speel totdat ouers kom
Tell your friends
CONTACT
RECENT FACEBOOK POSTS
facebook.comLekker Konsert gehou
Juffrou Carla en Juffrou Sandra in hul Pyjamas haha