Top Local Places

Tjokkies baba en kleuter akademie

Panorama 141, Centurion, South Africa
Preschool

Description

ad

N Skool waar elke kind tel, waar Jesus ons nr1 is en waar kinders kind kan wees. Ons is n skool waar elke kind kan floreer om sy potensiaal te bereik.  

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Baie geluk Liewe Anneline! Mag Liewe Jesus jou seen vir nog baie jare wat kom. Hoop jy word lekker bederf vandag. Bly die mooi sag poppie wat jy is. Hier by Tjokkies is ons baie lief vir jou! ❤️🎊

facebook.com

Liewe Danelle Baie geluk met jou 8ste verjaardag! Mag Liewe Jesus jou seen vir nog baie jare wat kom. Bly die up beat dogtertjie wat altyd lief is om te dans. Hier by Tjokkies is ons lief vir jou!❤️

facebook.com

Baie geluk met jou 4de verjaardag Lyra! Mag Liewe Jesus jou seen vir nog baie jare wat kom. Bly die mooi en oulike dogtertjie wat jy is. Hier by Tjokkies is ons baie lief vir jou❤️

facebook.com

Gogga klas manewales!!! ❤️❤️😜🤪

facebook.com

Vissie klas❤️🐠

facebook.com

Vissie klas❤️🐠 Kinderkinitika

facebook.com

Tema: Herfs Vissies🐠❤️

facebook.com

Oulike Vissies! Julle is so slim🐠❤️

facebook.com

Baie geluk met jou verjaardag Annabelle. Mag Liewe Jesus jou seen vir nog baie jare wat kom. Bly die oulike dogtertjie wat jy is. Hoop jy word lekker bederf vandag. Tjokkies is baie lief vir jou! ❤️🎊

facebook.com

Dis lekker om slim te word! Abacus is awesome!!!

facebook.com

As dit reen... dan dans ons! 🤪😂❤️

facebook.com

Die Paashaas 🐰het kom kuier by Tjokkies❤️ Die Vissie maats het dit baie geniet❤️🐠

facebook.com

Quiz