Tankwa Camino
Description
First of its kind 256km, 10 day, slack packing, soul searching endurance hike in South Africa. The Tankwa Camino is a 250km endurance hike from Calvinia to Ceres through one of the most parched regions in SA, the Tankwa Karoo. It's eccentric, meditative and it's a chance to properly unplug from your daily routines. Lace up your boots and join us! (Words by Sam Reinders)
Tell your friends
RECENT FACEBOOK POSTS
facebook.comMiddag dapper Stappers, hier is iets wat een van die voornemende stappers wil weet, miskien kan julle haar antwoord veral die experts soos Grobbie, Andre, Christia....ag julle almal wat al die Tankwa gestap het....haar naam is Lindsay Linklater: Do you have a guidance plan on how fit we need to be to get from start to finish? I am not unfit but I worry that I might not be fit enough ! What is your drop out rate after starting the walk? I dont want to be a drop out ( I always make a plan that I have to finish what I start) - I am just curious and this question comes from my previous question ... how fit do we need to be to walk and walk and walk and walk. Ek weet julle sal kan help.....baie dankie by voorbaat....Louwna
Briefie van een van ons Tankwa Camino stappers....baie dankie die briefie laat ons net weer besef ons raak mekaar aan op 'n baie spesiale manier.
#tankwacamino12
Timeline Photos
Graag bring ons onder die stappers se aandag: Dit maak nie saak vir watter staptog jul registreer nie, of dit nou die Roggeveld of Botterkloof Enduro is, jul gaan altyd onderstaande afsluiting van inligting kry. Aangesien al drie die togte deur die Tankwa Camino bestuur word.
School calendar | South African Government
2017 tot 2019 SA skoolkalender.
Botterkloof Enduro
Goeie more Stappers, ek wil julle graag vra dat as julle epos adresse verander dat julle my so gou moontlik daarvan verwittig. Dit gebeur op die oomblik dat stappers al in 2015/2016 geregistreer het en intussen hulle epos-adresse verander het, en dan gaan my inligting wat ek deurgee na daardie adresse. GROOT SEBLIEF!!! Lekker naweek....Louwna
#tankwacamino12
Tankwa Camino
More, onthou dat die kostes vir 2017 Tankwa Camino R5500 beloop en vir 2018 Tankwa Camino is R5900....Louwna 2018 Botterkloof Enduro R4500 2018 Roggeveld Enduro R4000
Goeie more Stappers, ek wil julle graag vra dat as julle epos adresse verander dat julle my so gou moontlik daarvan verwittig. Dit gebeur op die oomblik dat stappers al in 2015/2016 geregistreer het en intussen hulle epos-adresse verander het, en dan gaan my inligting wat ek deurgee na daardie adresse. GROOT SEBLIEF!!! Lekker naweek....Louwna
Traveller's Rest Farm Stall & Restaurant
Padstal waartydens ons gaan aandoen net voor die stappers die pakhuispas aanpak!