Top Local Places

Calvinia Museum

44 Church St, Calvinia, South Africa
Museum/Art Gallery

Description

ad

The old Jewish Synagogue filled with plenty of history as far as the early eighteen hundreds up to now. Attracts visitors and enquiries from all over the world....  

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

For the love of Calvinia Museum

A get together for friends, art lovers and for the love of music. Come and enjoy some Calvinia meat and see what Calvinia artists and writers created over years...

For the love of Calvinia Museum
facebook.com

CALVINIA MUSEUM OORNAG FASILITEIT

Calvinia Museum stel bekend 'n oornag fasiliteit vir die nie-kieskeurige besoeker wat opsoek is na akkomodasie in die Hantam. Die huis het twee slaapkamers met elk 'n dubbelbed met 'n badkamer en basiese kombuis geriewe. Dit is 'n selfsorg eenheid en ideaal vir die kreatiewe skrywer/ denker of romantikus wat wyn en sjokolade voor die kaggel wil geniet. Die tuiste bied braaispasie en beskik oor die nodige eetgerei. Vir navrae oor pryse kan u ons kontak by calviniamuseum@telkomsa.net of 0273411043.

CALVINIA MUSEUM OORNAG FASILITEIT
facebook.com

Hantam

Droogte is wreed, maar ons moet nie toelaat dat dit ons ons siele uitdroog nie... Dit sal weer reën......

Hantam
facebook.com

Timeline Photos

Prof Cheryl Walker with a few students visiting Calvinia in February 2017. These students are from Stellenbosch University and are working on there masters degrees, specialising in Anthropology etc. One student comes from Italy and they are such a wonderful group! Wonderful to have such positive spirits around :)

Timeline Photos
facebook.com

Calvinia Museum's cover photo

Calvinia Februarie 2017

Calvinia Museum's cover photo
facebook.com

facebook.com

Photos from Calvinia Museum's post

Calvinia Museum had 625 visitors fpr August and September 2016! Thank you for suporting us and that you all get together and meet each other at the hart of Calvinia! :)

Photos from Calvinia Museum's post
facebook.com

Calvinia Museum, waar kreatiwiteit vlerke kry

Calvinia museum nooi alle kultuur goggas uit vir 'n naweek van musiek, erfenis en die bewaring daarvan die naweek 25-27 Augustus 2016. Die naweek skop af met 'n klavier uitvoering deur Pieter van Zyl op Donderdagaand. 'n Praatjie deur Mathilda Burden Vrydagoggend wat sal handel oor erefenis en die bewaring daarvan. Ons sluit die program af met ware skaapstories, 'n ontbyt en vertoning deur Hilandi du Toit Saterdag 27 Augustsus. Kaartjies is beskikbaar by die museum of CANSA se kantoor op Calvinia. (027-3411043 of 0836504673)

Calvinia Museum, waar kreatiwiteit vlerke kry
facebook.com

Calvinia Museum

Hi almal ek het probleme met die museum se blad ervaar. Hoop julle ontvang die nuwe inligting.

Calvinia Museum
facebook.com

Timeline Photos

Komponis en Pianis, Arnoldus Christiaan van Wyk is gebore op die plaas Klavervlei in die Calvinia distrik en het groot suksesse in die musiek kringe plaaslik en wêreldwyd behaal. Die komponis se komposisie Nagmusiek was in 1962 beskryf as waarskynlik die beste SA klaviermusiek tot datum en in 2014 verskyn die publikasie Nagmusiek, vasgepen deur Stephanus Muller oor die werke en lewe van Arnold van Wyk. Op Donderdag aand 25 Augustus 2016 kan Calvinianers en besoekers uitsien na ‘’n lewendige vertoning deur die pianis Pieter van Zyl by Calvinia Museum; waar Arnold van Wyk se musiek dan ook verering sal kry op die hoogste noot waar water nie altyd kan kruip nie, maar waar musiek honger en ‘’n sielshonger na fynproewer musiek mekaar by die hartsnare ontmoet. Kaartjies vir die uitmuntende geleentheid is beskikbaar by die Calvinia museum en by die Kansa kantoor op Calvinia, moenie die geleentheid om ‘’n eie Woordfees geleentheid by te woon deur die vingers laat glip nie aangesien Laerskool Calvinia se eie spoggerige koor ook op die geleentheid sal optree. Die museum bied ook ‘’n Erfenis en erfenis bewaring uitstappie; ‘’n liedjie skryf werkswinkel en ontbyt aan tot en met Saterdagoggend 27 Augustus 2016.

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

CARMEL VILLA VERLOOR EEN VAN HAAR SINTUIE: Die Helfet familie, oorspronklik uit Rusland vertrek na Liverpool sodat hul seuns kan leer Engels praat. Die jong Leon Helfet raak verlief op die jong leerling onderwyseres Sarah Levin wat hom leer om die Engelse taal magtig te raak. Steeds as jong skoolgaande leerder besluit hulle om te trou en beloof sy dat sy hom later na die misterieuse Afrika sal volg. In 1899 vertrek hy na Calvinia waar hy hom kom vestig en die Huis Carmel Villa vir haar as trou geskenk bou. Na meer as 100 jaar word hierdie hartshuis se beautiful storie van liefde, oorlewing en struggle van uit 'n eie hart uit, uit gebreek... omdat 'n binne "feature" teenstrydigheid ontlok.

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

If you love Calvinia Museum as much as I the curator, Memci van Wyk do, you are welcome to become a friend of the museum. Die lede geld sal R200 per jaar wees(R16.66) per jaar of maandeliks R20. If interested please contact the Museum: calviniamuseum@telkomsa.net or inboks me for further details. Regards Memci

Timeline Photos
facebook.com

Quiz

NEAR Calvinia Museum