Top Local Places

Hennie en Magda se visvanghoekie

Hoewe 12 Vaal Vista Viljoenskroon, Vrystaat, Viljoenskroon, South Africa
Sports & Recreation

Description

ad

Hengel  Hennie en Magda se visvanghoekie is gelee tussen Potchefstroom, Viljoenskroon, Stilfontein en Orkney.

Dit is absoluut wonderlike tyd om langs die rivier tyd saam U geliefde, geliefdes of vriende te spandeer. Waar jul kan hengel of net te ontspan. Daar is mini put-put met ʼn speelpark  vir die kinders en ʼn swembad om in af te koel. Waar daar ook die gebruik van ʼn kroeg met pooltafel en grootskerm televisie is.
Aktiwiteite:   
Hengel area
Mini put-put
Speelpark
Swembad
Kroeg
Grootskerm televisie
Pooltafel
Akkommodasie:
Selfsorg huise
Die 4 huise akkommodeer 4 persone per huisie
Die 1 huisie akkommodeer 2 persone
Elke huise het sy eie braai gebied en daar kan 2 voertuie per huise parkeer.
Elke huisie het ʼn rivier aangesig.  
Ten volle toegerus:    
Mikrogolf
Yskas
Twee plaat stoof met ʼn oond
Breekware
Ketel
Eettafel
Buite geriewe :
Badkamer met stort vir mans en vrouens
Ekstra badkamer vir mans en vrouens
Opwas area vir U Skottelgoed
Tariewe:
Skakel Magda Coetzee by  083 761 6328.
Die area is ook ideaal vir klein funksies skakel gerus vir meer inligting.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

WINTER SPESIAL!!! Kom na *Hennie en Magda se Visvanghoekie* op die oewer van die Vaalrivier *Kindervriendelik*Chalets*Pool*Groot skerm tv*Putt Putt*Parkie . *Spesiale pryse vir groep besprekings!! op die grens van Potch en Viljoensroon. KOSH omgewing!! kontak Magda 0837616328. Lekkerste Visvang Plek!! Dankie Magda!! Like asb di link... http://www.facebook.com/HennieEnMagdaSeVisvangHoekie

facebook.com

Whatsapp my vir spesiale tarief nog net tot end van Agustus 083 761 6328 net n paar plekkies nog oop. Mooi loop!

facebook.com

Beste om my te kontak is op whatsapp 083 761 6328 om te bespreek. Groete Magda

facebook.com

HENNIE EN MAGDA SE VISVANGHOEKIE. Is gelee op die oewers van die Vaalrivier, grens van Viljoenskroon en Potchefstroom, KOSH omgewing. Vaal Vista - Viljoenskroon email: mag.coetzee@gmail.com Kontak Magda Cell 0837616328 VISVANG BLAD http://www.facebook.com/HennieEnMagdaSeVisvangHoekie Webtuiste hennie@en.magda.se.visvanghoekie

facebook.com

Privaat Hengelplek Ideaal vir groepe en families Baie veilig 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠 Hennie en Magda se Visvanghoekie Naaste Dorp: Stilfontein Klerksdorp Orkney Potchefstroom en Viljoenskroon 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠 1. Ablusie geriewe: 1.1 4x Storte met warmwater 1.2 6x Toilette 1.3 1x Opwas 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠 2. Oewer: 2.1 Elke huisie het sy eie uitsig en visvangspot 2.2 Om en by 14 meter 2.3 Opervlakte - grond 2.4 Skaduwee tot en met 12 uur 2.5 Terrasse onder gelyk. Gaan af na rivier met trappe. 2.6 Geen lig by rivier. Elk sorg vir eie lig. Om en by 15-20 meter kabel nodig. 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠 3. Geriewe: 3.1 Swembad 3.2 Winkel 3.3 Parkie 3.4 Mini putt putt (gratis) 3.5 Trampolien 3.6 Kroeg met grootskerm tv (sport) 3.7 Pool tafel (R2.00) 3.8 Spitbraai (R450.00 huur) 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠 4.Spesies: 4.1 Karp 4.2 Graskarp 4.3 Modderbek 4.4 Baber 4.5 Geelvis 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠 5.Huisies: 5.1x4 Slaap huisies 5.2 1x2 Slaap huisie 5.3 Huisies toegerus met elektriese ware, alle eetgerei. 5.4 Geen beddegoed(bring eie) 5.5 Braai 5.6 Tuinstel 5.7 Kraan by elke huisie 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠 GEEN KAMPPLEK Tente net as n huisie bespreek word. 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠 Verdere navrae: Kontak Magda 083 761 6328 🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠🐠

facebook.com

facebook.com

Hennie en Magda se visvanghoekie wrote: More Hengelaars. Het nog oop huisie vir die nwk. Teen die spesiale tarief. Kontak my by 0837616328 Mooi loop!!

facebook.com

Hennie en Magda se visvanghoekie wrote: More Hengelaars. Het nog oop huisie vir die nwk. Teen die spesiale tarief. Kontak my by 0837616328 Mooi loop!!

facebook.com

Het Hennie by die stokke gelos en gaan stort, kry hom nerens. Hy het laaste gum bootse aan gehad.

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

Quiz

NEAR Hennie en Magda se visvanghoekie