Top Local Places

Ned Geref Kerk Theunissen

Kerkstraat, Theunissen, South Africa
Religious Organization

Description

ad


RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Paula Smit vertel vir ons gemeente meer van die komende basaar. Die tema van ons basaar is "JESUS IS ORALS" en om dit te beklemtoon het elke tafel 'n land voorgestel.

facebook.com

Die baniere is opgesit en alles is gereed vir ons jaarlikste basaar op 5 Augustus 2017

facebook.com

Vanaand se boodskap het gegaan oor Solus Christus (net deur Jesus alleen.)

facebook.com

Dinsdagaand: Die booksakp het vanaand gehandel oor Sola Gratia. (Slegs Genade)

facebook.com

Maandagaand: Vanaand se boodskap het gehandel oor Sola Scriptura (Slegs die skrif)

facebook.com

Ons het hierdie jaar 'n baie geseende Pinkster gehad, met 'n wonderlike boodskap. Baie dankie aan ds. Pieter en Hannika vir al die voorbereiding. Vanaand se boodskap het gehandel oor Sola Fide (Slegs Geloof)

facebook.com

Die naweek van 17-19 Februarie is ons kamp by Amanzi gehou. Dit was weereens 'n belewenig en Rian Truter was skitterend. Ons was 17 dames van Theunissen wat die kamp bygewoon het.

facebook.com

Op 2 Februarie is ons jaarlikse kerkraadbraai gehou. Dit was weereens baie gesellig en almal het heerlik saam gekuier.

facebook.com

Na die diens het almal saam tee gedrink in die saal

facebook.com

Na die diens waarin Willie & Natasha opgetree het, het die kerkraad vir Pieter & Hannika spesiaal bedank.

facebook.com

Op 30 Okt het Willie & Natasha Joubert in ons kerk opgetree as blyk van waaardering vir ds Pieter & Hannika se 23 jaar van diens in ons gemeente

facebook.com

Die KVC het vir ons 'n toneeltjie opgevoer deur middel van sang. Baie dankie julle en spesiaal aan Anita Jacobs wat dit gereel het. Ons het dit baie geniet. Kon bietjie langer gewees het.

facebook.com

Quiz

NEAR Ned Geref Kerk Theunissen