Top Local Places

Springbok Lodge, Springbok

Voortrekker Rd, Springbok, South Africa
Local Business

Description

ad


RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

Photos from Springbok Lodge, Springbok's post

FREAKSHAKES by Springbok Lodge.

Photos from Springbok Lodge, Springbok's post
facebook.com

Kom ons kyk of Facebook iets kan regkry... toeriste wat gedurende die Desember vakansie boeke by Springbok Lodge koop het, het ons na die tyd gebel om te vra of hulle nie die boeke hier agtergelaat het nie. Ons het dit nie op daardie stadium gekry nie, MAAR dit is intussen opgespoor binne-in een van die banke. Ons weet ongelukkig nie wie die mense is nie. Tall order, maar as dit dalk jy is of iemand wat jy ken, laat hulle ons kontak en sê watter boeke dit was dan stuur ons dit aan. Help asb!

facebook.com

Boekverkoping

Boekverkoping vir die hele week! 10% afslag op alle boeke in voorraad 20% afslag op geselekteerde boeke *kinder- en jeugboeke *resepteboeke *boeke oor die omgewing *plante, diere, voëls *romans

Boekverkoping
facebook.com

KOORS van Deon Meyer nuut op die rak. R290

facebook.com

Koop 'n Afrikaanse boek dag

Afrikaanse boeke!!! 14 Augustus 2016 @ 20% afslag

Koop 'n Afrikaanse boek dag
facebook.com

Springbok Lodge, Springbok's cover photo

Springbok Lodge, Springbok's cover photo
facebook.com

Hope nuwe boeke het aangekom! Geheime Koninkryk, Stalmaats, Zackie Mostert, 1001 grappe en nog baie meer... Kom kyk!

facebook.com

Quiz

NEAR Springbok Lodge, Springbok