Top Local Places

Gill College, School of Excellence

College Road, Somerset East, South Africa
High School

Description

ad

Posbus/PO Box 196    Somerset - Oos/East    5850    www.gillcollege.co.za    042-243 2643 The history of Gill College is very interesting.  Gill College was founded in 1869 as a university, became a boys’ school, later on amalgamated with Bellevue Girl’s School and eventually became the dual medium co-ed school it is today.  Despite its age, Gill is as modern as can be.  We take from the past that which is valuable, but we are constantly evolving.  


RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Timeline Photos

Baie geluk Manie Kapp. Hy is in die Top 5 onvoorbereide Redenaars in die Suid en Oos-Kaap. Uitstekende prestasie.

Timeline Photos
facebook.com

Gill vs Burgersdorp Op Saterdag 3 Junie het Gill-Kollege na Burgersdorp gereis. Alhoewel die ysbere saam gespeel het, het die spelers hulle goed van hulle taak gekwyt en was hulle baie kompeterend. Baie dankie aan die busbestuurders vir hulle veilige bestuursvernuf, dit word opreg waardeer,veral as ‘n mens in ag neem dat hulle meestal in die donker moes bestuur. Hokkie Gill 3 0 -4 verloor Gill 2 1-0 gewen Gill 1 4 -2 gewen Rugby Gill /14 21-0 gewen Gill/15 0-15 verloor Gill/16 17-14 verloor Gill 2 12-10 gewen Gill 1 21-19 gewen Netbal Gill /19 A 25-28 verloor Gill /19 B verloor Gill /16A 9-23 verloor Gill /16B 2-23 verloor Gill /16 C 8-11 verloor Gill/14 A 10-15 verloor Gill/B 14B verloor

facebook.com

Timeline Photos

Timeline Photos
facebook.com

Gill vs DF

Gill vs DF
facebook.com

Timeline Photos

Die 2de spanne afrigters: Mnr le Roux het by DF gematrikuleer en Mnr Roets by Gill-Kollege.

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

Gill vs DF Baie geluk aan al 3 Eerstespanne met hulle oorwinnings. 2de Rugby 31-0 gewen.

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

Eerste hokkiespan, baie dankie vir gisteraand se serenade. Mnr van Heerden

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

Baie dankie Oom Johan.

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

Gill vs DF Malerbe 27/05/2017

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

Gill Redenaars wat deurgedring het na die ATKV Semi-Finaal in Port Elizabeth Manie Kapp, Anicka de Lange, Siposetho Feni en Kayla Barnard

Timeline Photos
facebook.com

Photos from Gill College, School of Excellence's post

Gill Debateerders: Anicka de Lange en Joanine Weyer-Henderson Manie Kapp en Leané Basson Kayla Barnard en Lily Weyer-Schneider Alhoewel hulle nie na die volgende ronde deur gedring het nie, het hulle, hul baie goed van hulle taak gekwyt.

Photos from Gill College, School of Excellence's post
facebook.com

Timeline Photos

Timeline Photos
facebook.com

Quiz