Top Local Places

Hoërskool Reitz

Davel Street, Reitz, South Africa
School

Description

ad


Sapientis Est Laborare Werk en Wen

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Vrede Skool

Rugby- en netbal program vir Saterdag, 13 Mei, te Vrede

Vrede Skool
facebook.com

Expat Sport Rugby Schools

Kyk gerus na ñ oorsig van die Dubai-rugbytoer waarby 4 RHS-leerlinge betrokke was. https://youtu.be/m-poRz3iS1g

facebook.com

The Munga Trail

Baie geluk met die eerste plek in die 400km Munga Trail Bennie Roux! Ons is baie trots op jou!

The Munga Trail
facebook.com

Bond van Oud-Reitzers

Bond van Oud-Reitzers
facebook.com

JoBerg2c

Cheers everyone! Have a safe trip! See you in 2018! #joBerg2c #ridethebelovedcountry

facebook.com

JoBerg2c

JoBerg2c
facebook.com

JoBerg2c

Leerlinge, ouers en personeel werk almal saam ter voorbereiding van joBerg2C. Die ryers het vroeër vanoggend weggespring by Karan Beef en oornag vanaand op Frankfort. Ons is baie opgewonde oor hul aankoms in Reitz moreoggend. Die Reitz Plaaskombuis staan gereed om heerlike kos te voorsien aan die ryers en die "crew"! #joberg2c #reitzracevillage #ridethebelovedcountry #hsreitz #besteskool #bestegees #platteland #gasvryheid

facebook.com

NavWorldSA

NavWorldSA
facebook.com

The Munga Trail

facebook.com

Welkom terug by die Tweede Kwartaal! Trek aan jou tekkies en maak vas die gordel, want ons spring weg teen ñ ongelooflike spoed! Eerste op ons "to-do-list" is JoBerg2c , met ongeveer 1000 bergfietsryers wat Saterdag by ons kom kuier. Ons sien uit daarna om hulle met ope arms in Reitz te verwelkom! Hier volg die skooltye vir die res van die week Woensdag 19 April - 07:15 tot 13:30 Donderdag 20 April - 07:15 tot 13:30 Vrydag 21 April -joBerg2C voorbereiding van 08:00 tot 13:00. Leerders kom skool toe met gewone klere. Onthou jou hoed, sonblok en iets te drinke!

facebook.com

Erik Vermeulen, Bennie Roux - Munga Trail 400km - 6 Apr 2017

Oud-skolier Bennie Roux tydens ñ onderhoud op Die Groot Ontbyt. Die onderhoud is gevoer deur Johrnè van Huyssteen, nog ñ oud-skolier van RHS. Bennie neem binnekort deel aan die 400km Munga Trail Run te Lakenvlei. Sterkte Bennie, jy maak ons trots! #houbenehou https://m.youtube.com/watch?feature=youtu.be&v=kVxVCasmrNw

facebook.com

Coffee Snobs - The Road

The brand new official song for joBerg2C 2017! #3weekstogo #joberg2c

facebook.com

Quiz

NEAR Hoërskool Reitz