Top Local Places

VKB Landbou

31 President CR Swart Street, Reitz, South Africa
Farm

Description

ad

VKB Landbou (Edms) Beperk VKB is a South African agricultural enterprise with the unique vision to focus on alliances with industry related stakeholders. These alliances have developed into the dynamic utilisation of a wide range of agricultural value chain solutions.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

VERVANG “MORS” MET “MEER”… Voedselsekureit is natuurlik ‘n saak van groot erns, maar vandeesweek wil ons ‘n positiewe en prettige kant daarvan verken met ‘n #kompetisie duisend, wat uit twee uitdagings en talle geleenthede bestaan. Hou hierdie ruimte dop…

facebook.com

facebook.com

Onthou om een van ons takke of VKB Foods winkels vandag te besoek vir die #BlackFriday aanbiedinge.

facebook.com

‘N BOER MAAK ‘N PLAN… Trouens, ons maak dekades lank al meer as net planne – ons maak op verskeie vlakke werk van oplossings vir voedselonsekerheid. Ons ondersteun ons boere en die gemeenskappe waarin hulle handeldryf, en lê ‘n sterk fondasie vir ekonomiese volhoubaarheid. www.vkb.co.za

facebook.com

2 Dae vol pret en aktiwiteite met verskaffer uitstallings, kos stalletjies, spesiale aanbiedinge en nog vele meer. GROOT pryse te WEN! Besoek Reitz Handelstak, President CR Swartstraat en deel in die pret. (In samewerking met Agrinet)

facebook.com

Besoek een van ons takke of VKB Foods winkels vir die spesiale #BlackFriday aanbiedings en spaar GROOT. Moenie uitmis nie!

facebook.com

VKB Landbou is ‘n half-vol glas, ‘n silwer-randjie-om-die-donker-wolk maatskappy. Ons keuse is eenvoudig, en ons aksieplan duidelik: Ons sien die probleem en ondersoek dit. Ons omskep dit in ‘n uitdaging, en dan kry ons die oplossing. Besoek ons webwerf vir meer oor ons toewyding tot voedselsekuriteit: www.vkb.co.za

facebook.com

Beteken dit alles – die honger mae, die wanhopige mense – dat ons hande afgesny is? Allermins. By VKB Landbou is dit ons plig, prioriteit en passie om voedselsekerheid ‘n werklikheid te maak vir elke Suid-Afrikaner – van die landery tot by die tafel, van die silo tot die spaza.

facebook.com

SHARE if you agree.

facebook.com

Purchase Grain Field Chickens chicken at one of our VKB branches and try out this delicious recipe. #MemberOfTheVKBGroup

facebook.com

VOEDSELONSEKERHEID STAAR ONS IN DIE GESIG… Vir baie mense is dit maklik om voedselonsekerheid te reduseer tot iets daarbuite – tussen die bladsye van ‘n boek, koerant of tydskrif, vir ‘n paar sekondes, of dalk minute, op TV of oor die radio. Maar voedselonsekerheid is hier en nou. En dit staar ons in die gesig, letterlik om elke hoek en draai met elke bedelaar wat bakhand staan, elke onstellende berig oor dalende skoolprestasies en stygende inflasie. En dit kom werklik tuis in alles – van die stygende pryse van verbruikersgoedere tot die dalende waarde van die Rand.

facebook.com

‘N WEERMAG MARSJEER OP SY MAAG… Dit was die legendariese woorde van die ewe legendariese 18de-eeuse Franse generaal, Napoleon Bonaparte, wat uiteraard na sy eie troepe in sy eie vele veldslae verwys, maar sy stellings is steeds, en by uitstek, van toepassing op ons land. Hoe kan ons verwag dat ons land, ons “weermag”, oorleef, presteer en uitstyg as 28 miljoen Suid-Afrikaners sonder voedselsekuriteit leef? Dit is, soos die Engelse sou sê, “food for thought”…

facebook.com

Quiz