Top Local Places

Emmanuel Aanbiddingsentrum

63 Henning Street, Randfontein, South Africa
Church/religious organization

Description

ad


CONTACT

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Die Gemeentes van Christus Randfontein

Die Gemeentes van Christus Randfontein
facebook.com

Die Gemeentes van Christus Randfontein's cover photo

Die Gemeentes van Christus Randfontein's cover photo
facebook.com

Timeline Photos

Dien die Here saam met ons by

Timeline Photos
facebook.com

Goeie middag ek wil U groet in die Naam van Jesus. Kom loof en prys die Here saam met ons more oggend 9 uur en more aand 6 uur. Kom ontvang geseende kwaliteit woord van God wat lewens verander. God is en bly in beheer.

facebook.com

Photos from Die Gemeentes van Christus Randfontein's post

So kry ek my man in sy kantoor besig met die Woord van die Here. Wat n vooreg om dit te sien, n herder wat nog n honger het v die woord. Baie trots op hom - ek mag dit seker se. Die Here sien alles wat jy vir Hom doen en ek bid dat Hy jou sal aanhou seen. Lief v jou. (Channie)

Photos from Die Gemeentes van Christus Randfontein's post
facebook.com

Photos from Die Gemeentes van Christus Randfontein's post

Dit is vrydag en tyd vir jeug, kom geniet die jeug saam met ons 18:30 by die kerk.

Photos from Die Gemeentes van Christus Randfontein's post
facebook.com

Die blinde seun gee vir ons die antwoord. Prys U Here.

Die blinde seun gee vir ons die antwoord. Prys U Here.
facebook.com

Goeie more kom geniet die diens vanoggend saam met ons 9 uur in die huis van die Here. Die woord van God se as jy klop sal Hy oopmaak en as jy soek sal jy vind. Kom klop vanoggend en kyk hoe maak God n deur oop. Groete in Jesus Naam. Sondag skool vanoggend 9 uur.

facebook.com

facebook.com

How great is our God

How great is our God
facebook.com

Timeline Photos

Here baie dankie vir die naweek se geseende dienste. Wat 'n wonderlik voorreg was dit om in U huis te wees die naweek. Pinkster dienste ons kan U net loof en prys. Dankie vir die awesome worship; geseende woord. Al lof en eer kom U toe.

Timeline Photos
facebook.com

Goeie naand ons wil U in kennis stel ons herder bedien saterdag oggend 10:30 en maandag oggend 11:00 op kruiskyk tv.

facebook.com

Quiz

NEAR Emmanuel Aanbiddingsentrum