Top Local Places

Lekkerbly Chalet Guest House / Gastehuis

10 RUPERT STREET, MODIMOLLE, Nylstroom, South Africa
Hotel

Description

ad

Come and enjoy you stay in our lovely secure Guest house.  Under roof parking in a secure area.  Swimming Pool, Jacuzzi, Licensed Bar, Braai areas.  

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

facebook.com

Dis nou winter tyd en Rugby tyd. Kom boek in vir n lekker wegbreek naweek in ons snoesige warm chalets en kyk rugby op ons groot TV in die kroeg. U kan u vleisie sommer om die hoek van die kroeg braai. Ons sien uit daarna om u te ontvang

facebook.com

facebook.com

Hans Drom en Mona Lee met Hans se 2 dogters en vrou het by ons by Lekkerbly Chalet Gastehuis gekuier met die Kranskopfees

facebook.com

Baie Geseënde Kersfees aan een en elkeen van ons gaste en getroue ondersteuners. Mag hierdie Christusfees vir elkeen van u 'n besonderse dag wees. To all our Guest, a Merry Christmas. Wishing you and all your love once a festive day.

facebook.com

Nog n kamer klaar

facebook.com

Dis nou die plek om te wees 20.30 in die aand as die kwik nog op 30 grade draai. Ons gaan nou lekket swem en dan Jacuzzi

facebook.com

Ons gelisensieerde kroeg. Wettige dranklisensie

facebook.com

Ons eetplekkie

facebook.com

facebook.com

A new chalet

facebook.com

Bietjie geverf en opgegradeer

facebook.com

Quiz