Top Local Places

Vaalotter 4x4 Ryers

, Meyerton, South Africa
Travel Agency

Description

ad

NATUUR IS ONS SPEELPLEK EN ONS VOERTUIE ONS TROTS Almal is welkom om met die hele geisn saam te kom ry,dit skep die geleentdheid vir n 4x4 eienaar om  sy gesin die natuur te laat geniet asook om te sien waartoe sy voertuig in staat is.
Vaalotters probeer om 1 keer per maand n roete te gaan ry.
Kontak my Adam 0784570952 of Klippies 0846530211 vir meer info.

CONTACT

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Untitled Album

Untitled Album
facebook.com

Untitled Album

Untitled Album
facebook.com

Ou Fotos.

Versameling ou fotos van Otters oor die jare.

Ou Fotos.
facebook.com

Photos from Vaalotter 4x4 Ryers's post

Roetes vir komende 6 mde. 30 Jan- Heidelberg 13Feb- Grasren Heilbron 25-28Mrt paasnaweek- Piet Retief omgewing. 16-17Apr 3 Provinsies. 14 Mei- Bosvark Krugersdorp. 16-19 Jun Mogatle/At se gat. 16-17Jul Serendipity. Hierdie is ons voorlpoige beplanning en enige iemand met n 4x4 wat sy gesin en 4x4 die natuur wil laat waardeer en geniet is welkom om my 0784570952 of Gys-0737020137 of Rudi-0836082504 te kontak. So het ons bosbeplannings vergadering gehou!!!

Photos from Vaalotter 4x4 Ryers's post
facebook.com

Ons beplan n beplannings vergadering vir die hele gesin Saterdag 9 Januarie te Meyerton. Indien jy belangstel om deel te word van ons kontak ons gerus Adam 0784570952 of Gys 0737020137. Almal welkom!!!!!!!!

facebook.com

Quiz