Top Local Places

By die voete van Jesus koffie- en geskenkwinkel

2 Eduard Bok Street, Monument, Krugersdorp, South Africa
Religious Organization

Description

ad

'n Geestelike koffiewinkel met 'n Geskenkwinkel en Nael Salon.  Kom raak rustig by Jesus se voete.

CONTACT

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

BY DIE VOETE VAN JESUS koffie- en geskenkwinkel AANDMARK 2017 Alle eer aan ons Abba Vader vir ñ geseënde aand met perfekte weer!!! Baie dankie aan almal wat die mark bygewoon het asook die uitstallers. Dit was ñ reuse sukses, volgende jaar maak ons weer so!

facebook.com

BY DIE VOETE VAN JESUS koffie - en geskenkwinkel Groot verskeidenheid Shofars en Ramshorings in voorraad. Gillaume en René se CD " This is our Worship" ook weer beskikbaar.

facebook.com

BY DIE VOETE VAN JESUS koffie -en geskenkwinkel Navrae kan direk op hierdie nommer gedoen word. Miné se dagstukkie/notaboek "Wandel met my Koning" is ñ ideale geskenk vir ñ juffrou of vriendin @ R125. Miné se profetiese klere reeks Hadassah Collection is ook nou beskilbaar by die winkel. Geseënde dag vir jou!

facebook.com

facebook.com

BY DIE VOETE VAN JESUS koffie en geskenkwinkel Partykeer moet ons bietjie skuur aan dingetjies in ons lewe wat nie so lekker is nie om op die ou end te word soos Jesus. So moes ons Saterdag ook aan ons blaarbakke skuur voordat ons hulle mooi kon verf. Elkeen van ons is uniek, handgemaak deur ons Skepper God.

facebook.com

BY DIE VOETE VAN JESUS koffie en geskenkwinkel Daar is nog stalletjies beskikbaar!

facebook.com

BY DIE VOETE VAN JESUS koffie- en geskenkwinkel Tallite en Salfolie uit Israel nou beskikbaar. TALLITE se pryse wissel tussen R720 en R955. SALFOLIE: Lion of Judah, Rose of Sharon, Lily of the valley, Myrrh, Pomegranate en Queen Esther (R80 - R120) Kom maak gerus ñ draai! No. 2 Eduard bok straat Monument, KDP.

facebook.com

BY DIE VOETE VAN JESUS koffie- en geskenkwinkel ⭐AAND MARK⭐ Saterdag, 9 Desember 18:00 - 22:00 Stalletjies beskikbaar @ R150 Navrae : Sanet 082 853 4021

facebook.com

By die voete van Jesus koffie - en geskenkwinkel Lekker klei gespeel vanoggend en blaar bakke gemaak. Dankie Abba Vader vir ñ geseënde oggend. Mag elke vrou na vanoggend se boodskap hulle hande ophef na U in worship soos die Palmboom.

facebook.com

facebook.com

BY DIE VOETE VAN JESUS koffie- en geskenkwinkel 📒SHAMA boeke beskikbaar in Engels en Afrikaans @ R220. Gaan loer gerus op die webwerf www.bridalharvest.com en lees meer van hierdie jong skrywer wat Woord direk uit die Troonkamer neergepen het. 👱🏼👩🏻LEERBELDE vir mans met Numeri 6 v 24 @ R300 en dames met Hooglied 2 v 10 @ R280. 📯SHOFARS EN RAMSHORINGS, groot verskeidenheid in voorraad. ⏰Maandae tot Vrydae: 09:00 - 16:00 Vrydae: 09:00 - 14:00 Sondae: 11:00 - 12:30 Geseënd dag vir jou!

facebook.com

facebook.com

Quiz