Top Local Places

Hoërskool Kirkwood

, Kirkwood, South Africa
School

Description

ad

Die Offisiële Blad van Hoërskool Kirkwood.
91 Jaar van Uitnemendheid: Die Hoërskool Kirkwood staan as rots en steunpilaar in die pragtige Sondagsriviervallei.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Baie sterkte aan ons sportspanne wat die naweek gaan deelneem: Muurbal vandag teen Muir. Netbal: van ons O/12- o/18 netbalspeelsters neem Saterdag aan proewe deel. Rugby: o/16 (09:00) en 1ste span (10:00) speel Saterdag teen Despatch (weg) Geniet elke oomblik en hou ons skool se naam hoog.

facebook.com

facebook.com

Kids en Snotkop....🎼🎧🎤

facebook.com

Busry is lekker

facebook.com

Swem 6 uur die aand in Oudtshoorn

facebook.com

Asanda en Chante geniet Retanga Junction

facebook.com

Baie welkom aan Mnr Willie Lombard, ons skool se nuwe waarnemende skoolhoof. Hier is die 3 geslagte Lombards saam vir 'n foto uit die skoolhoof se kantoor - Mnr Ryno Lombard, Mnr Willie Lombard, HW Lombard en Me Lizé van Aswegen (née Lombard).

facebook.com

Ons 1ste Rugbyspan het aan die Grow Rugby toernooi by Jeffreys Baai deelgeneem en al 3 ons wedstryde gewen. Bergsig 43-7, GLA 26-7 en Victoria Park 33-5.

facebook.com

Ons graad 6 en 7 leerders het vanoggend verterk op hulle Kaaptoer. Geniet elke oomblik. Baie dankie aan Wille van perfect water wat bottels water geborg het vir die leerders om te geniet.

facebook.com

Ons geliefde graad 4 juffrou Susan verlaat ons vandag. Sy begin volgende kwartaal by Newton Park Laerskool. Ons gaan juffrou mis.

facebook.com

Tweede stop. Let's Rock 'n Roll! Marilyn's 60's Diner by Stormsrivier dorp. Groot pret !

facebook.com

Die Gasvryheidstudies Toer skop af met 'n kaasmaak sessie by Fynboshoek in die Tsitsikamma. Die leerders het hul eie Halloumi en Ricotta gemaak. Daarna 'n heerlike ete van kase, slaai en tuisgebakte brode.

facebook.com

Quiz

NEAR Hoërskool Kirkwood