Top Local Places

Antiek Sjiek

H/v Church & Mouton str, Hendrina, South Africa
Restaurant

Description

ad

Do you long for days gone past? Well then a visit to Antiek-Sjiek, is just what you need to take a trip down memory lane. Antiek-Sjiek, in HENDRINA are on the N11 between  Middelburg and Ermelo, Mpumalanga Province.
Antiek-Sjiek, Hendrina opened its doors on the 15th of March 2010.The decor and other surprises that you will find at Antiek-Sjiek, are heartfelt and meant for you to enjoy. Do you long for days gone past? well then a visit to Antiek-Sjiek, is just what you need to take a trip down memory lane. Antiek-Sjiek, is a nostalgic antique shop, definately something other than a run of the mill antique dealer. Ox-wagons, buggies, vintage petrol pumps and much more, will bid you welcome as you enter the premises.
The Antiek-Sjiek, residence dating from the 1920`s will share a history of its own with each visitor.  Antique furniture and many other priceless items were chosen with care and love from all over, for you our visitor, guest and friends. Each room and its unique decor will tell its own story. A visit to Antiek-Sjiek, is a must, and don`t forget to visit the old outhouse. At the back of Antiek-Sjiek, you`ll find a new general store, so come and treat yourself to something new and fascinating.
Antiek-Sjiek, old farmhouse kitchen will serve daily fresh homemade bread, vetkoek, tincup pies, ground coffee and many other delights.

For the kids two play, pens were erected with swings and push scooters with a racetrack, where the young ones may amuse themselves, whilst mom and dad take in the sights, and dine at the kitchen of Antiek-Sjiek.                                                                             Regards

                                                                                            Chris & Dina.              

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Goeie dag, Ons is baie opgewonde! Saterdag oggend, die 14e Oktober 2017 kry ons weer besoek van 'n groep veteraan motors. Kom loer in en bewonder saam met ons die motors uit 'n vorige era, miskien vir baie mense al vergete, maar ook vir baie 'n verlange na "luukse", ruim en bewonderingswaardige vervoer uit toeka se tyd!

facebook.com

Goeie dag almal. Ek wil julle tog net daaraan herrinner dat ons nie meer op Sondae buffet gaan bedien nie, Ons spyskaart van die kombuis is wel beskikbaar. Ons is van nou af elke dag weer hier en kan nie wag om julle te ontmoet nie. Kom kuier vir ons, julle is altyd welkom!

facebook.com

Ek het nogal lanklaas van my laat hoor! Jammer daaroor. Graag wil ek net almal uitnooi om die 16e na ons braai te kom. dit beloof om 'n heerlikheid te wees. Dan ook die 18e na ons Kersete. dit is 'n koue buffet vir slegs R145-00 per persoon! Almal is welkom en kom luister na Wayne Mathews wat ons die heeldag gaan vermaak met sy ongelooflike stem. Voorwaar 'n blessing van Bo!

facebook.com

Wil net graag terugvoer gee oor ons "boereburger" en chips. Dit is 'n groot treffer! Baie dankie aan almal se gunstige kommentaar oor dit. Nou dink ons daar aan om 'n vetkoek boerewors rol en chips in te bring. Dink aan 'n worsbroodjie - maar soos 'n vetkoek gebak, met 'n 150gr. boerewors en ons tuisgemaakte tamatiesous met 'n porsie chips. Kom ouens, vertel vir ons wat dink julle daarvan asb? Wil dit graag van Vrydag 9e Desember begin. Vir net R70-00. Ons weet dit gaan ook, soos die burger 'n GROOT treffer wees. Almal welkom!

facebook.com

Wie wil saam met ons om buffet eet op Sondag 20 November 2016? Voorgereg: Die gewilde mini plaasbroodjie met botter & kaas. Hoofgereg: Beesroast & Appelkoos hoender. Anys rys en gebakte aartappel Gemengde groente met kaassous & soet baba wortels. Nagereg: Gebakte sitrus gemmer peoding met vla. Prys: 'n Ongelooflike R105-00 per persoon & R55-00 vir kinders onder 12. Kom geniet en bederf jouself en jou gesin. Sien daarna uit om julle te ontmoet.

facebook.com

Sondag 13 November 2016 - BUFFET: Mini plaasbrood met botter en konfyt Hoender pastei en beeskerrie Rys en gebakte aartappel Outydse groenboontjies en baba soetwortels Appelkrummel nagereg met tuisgemaakte vla R130-00 per persoon. Kinders onder 12 R65-00. Lekker eet!

facebook.com

Wat voer Chris in die mou? Hy wil niemand Saterdag naby hom toelaat nie! Ek dink dit is Sondag se buffet! Kom ons gaan loer gou in die inkopie sakke. Mmm, lekker skaapboud & geurige hoender stukke, Room spinasie en fantastiese soet patats. Rys met 'n verrassing, aartappels wil ek nie eers van praat nie! Nagereg, sal ons moet wag en sien. Ek is doodseker dit gaan 'n treffer wees met sy tuis gekookte vla. Kom geniet saam met ons vir net R130-00 per persoon. Almal is baie welkom

facebook.com

Sondag, 16 Oktober 2016 eet ons weer lekker! Ons nooi julle uit om saam met ons te kom eet vir R120-00 per persoon. Voorgereg: Mini plaasbrood, botter, konfyt en kaas. Hoofgereg: Bees Primarib roast Lekker Hoender Rys Gebakte aartappels Groente: Outydse groenboontjies Soetwortels Nagereg: Malva poeding met vla

facebook.com

Wat is op Sonda se buffet spyskaart? Voorgereg: Mini plaasbroodjie met botter, konfyt en kaas. Hoofgereg: Varkrug roast Bees dikrib in 'n lekker sous gebak. Gebakte aartappels Rys Blomkool en broccoli met kaas witsous Soet ertjies en mielies Nagereg: Roompoeding met vla. R150-00 per persoon

facebook.com

Aan almal wat ons Sondag wil besoek vir die buffet ete, die koste is R120-00 per persoon en kinders onder 10 is R60-00 per kind.

facebook.com

Die 2e Oktober se buffet ete klink vir my alweer soos 'n wenner! Voorgereg: Mini plaasbrood met botter, konfyt en kaas. Hoofgereg: Bees platrib. (Chris se spesialiteit) Chutney Mayonaise hoender Rys en gebakte aartappel Groente: Sjerrie wortels Gemengde groente met witsous en kaas gebak. Nagereg: Gebakte poeding met vla. Chris, Charisma en Andre is die wenspan in die buffet!

facebook.com

Vakansie tyd is vrolikheid! Daarom wil Antiek Sjiek die kinders hierdie vakansie bederf. Kom eet 2 suiker pannekoeke en 'n "kiddies" melkskommel vir net R40-00. Vir die mammas en pappas het ons 'n mini bunnychow met "steak" of hoender - ge-kerrie of nie. Jou keuse, vir R45-00. Vir die erge honger pyne het ons natuurlik ons berugte BOEREBURGER met chips vir R70-00. Hierdie bederf gaan die hele vakansie aanhou. Almal welkom!!!!

facebook.com

Quiz

NEAR Antiek Sjiek

MICA Eazy Build

Hendrina, South Africa
Home Improvement Service