Joosteswerwe Guest Farm
Description
Joosteswerwe is a small farm in the middel of the Karoo. Our dream is to give our guest a farm experience like in their childhood.
Tell your friends
RECENT FACEBOOK POSTS
facebook.comOom Plaas
Geniet die Karoo stilte...
Oom Plaas
Oom Plaas
Die Joosteswerwe span is ook daar by Oom Plaas, vir die van julle wat wil kom kuier.
Oom Plaas
Photos from Joosteswerwe Guest Farm's post
46mm Reën op Kokerskolk, kan nog nie deur rivier om op Joosteswerwe te gaan kyk nie.
Oom Plaas
Timeline Photos
20mm, dank die Vader vir sy genade.
Photos from Joosteswerwe Guest Farm's post
Drie gesigte in n halfuur. Die eerst reën op Kokerskolk en Joosteswerwe.
Timeline Photos
Dis die dag van Kersfees en oral op die plaas, beweeg nie n siel nie, nie eers Oom Plaas. Met die lammers gevoed en die bokke gevoer, gaan lê almal lank en droom van Mamma Plaas se heerlike sjampanje jelly. Geseënde Kersfees en baie dankie aan almal wat ons die jaar geondersteun het. Ons hoop julle het n heerlike dag gehad.
Photos from Joosteswerwe Guest Farm's post
Daar is niks so lekker op ń warm dag soos Mamma Mies se tuis gemaakte karoo appelkoosstroop en vars karoo appelkose uit die tuin.
Photos from Joosteswerwe Guest Farm's post
Donavan en Jacqueline, baie dankie dat julle ons toegelaat het om vir julle eerste huweliks herdenking ń piekniek te reël. Ons hoop julle het dit baie geniet.
Photos from Joosteswerwe Guest Farm's post
Die Hardekole Toer 2016 het n draai gemaak op Joosteswerwe Kampterein. Veilig ry, dit was heerlik om julle te ontmoet en geniet die vakansie.