Top Local Places

Hoërskool Overberg

30 Laing Street, Caledon, South Africa
High School

Description

ad

Die skool wat dink oor die toekoms! The school with a vision for the future!

Follow us on Instagram @hs.overberg Doelstellings
By Hoërskool Overberg strewe ons daarna om:
- die leerders in totaliteit te begelei na liggaamlike, geestelike, intellektuele en sosiale volwassenheid.
- leerders se volle potensiaal op akademiese, fisieke en kulturele gebied te verwesenlik.
- Christelike en patriotiese norme en waardes by leerders te vestig.
- die leerders te lei om gesag te aanvaar, lojaliteit teenoor die skool en die gemeenskap te kweek, selfdissipline te ontwikkel en ’n gesonde groepgees te kweek.
- die individualiteit van elke leerder te erken en om elkeen te leer ken.
- altyd onberispelik te wees in gedrag en voorkoms.
- as personeel in die gemeenskap betrokke te wees om so ook die beeld van die skool uit te dra.
- kollegialiteit  en lojaliteit te bevorder.
- te alle tye as personeel ’n professionele en navolgenswaardige voorbeeld uit te dra.
- ouerbetrokkenheid en welwillendheid aan te moedig.
- die behoeftes en wense van die gemeenskap te eerbiedig en te erken.
- skooltrots en ’n ryke tradisie uit te bou.
- ’n akademiese atmosfeer in die skool te skep sodat opvoeding en onderwys vir leerder en leerkrag, ’n sinvolle en aangename ervaring mag wees.


RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Timeline Photos

Aldrich Opperman het by die SA's in Kaapstad die trofee ontvang vir die beste kadet seun. Baie geluk Aldrich en Sensei Pieter Esterhuizen (oud-Ovie). Ons is trots op julle!

Timeline Photos
facebook.com

Photos from Hoërskool Overberg's post

Jan Du Toit and his dog, Jazz took part in Western Cape Field Trial Hunting Pointing Retrieving (HPR) competition and won a certificate for the most promising pup. The other dog Ella (run by Jan’s father) received 2 COMs in the Maiden. Last week’s trial was the British Breeds (BB) (no need to retrieve.) Jan’s dog Jazz got 2 certificates of merit. One for the Derby (under 2 years) One for the maiden (not having won anything in past BB trials) which got them into the Championships. The other dog Ella could only run in the Championship as she won the maiden last year. Jan, the Ovies are proud of you!

Photos from Hoërskool Overberg's post
facebook.com

MAANDAGAAND, 18:30 IN DIE SKOOLSAAL - 22 MEI! 1. Die finale van die BLITSDEBAT 2. Dan begin die P R E T. Elke graad skryf 'n span in van maksimum agt lede. Onthou om 'n HAT of ander Afrikaanse woordeboeke saam te bring, 'n kastrol en metaallepel, asook 'n flits!!!! Ons gaan die dinge roerrrrr en vir party gaan dit nag wees!!!!!! Komaan, kruip uit jou dop! Afrikaans het skop!! of ons sing, of ons dans - ONS VIR JOU, O AFRIKAANS!!! Hanneke Strydom

facebook.com

Sportuitslae vs HS Swellendam Netbal 14A 13-24 14B 2-27 16A 11-19 16B 14-17 19AB 16-18 Hokkie Seuns 16A 3-0 18A 1-1 Dogters 14A 1-1 16A 1-0 16B 5-0 18A 1-0 18B 2-0 Rugby 15A 31-8 15B 29-0 19A 62-5 19B 22-10

facebook.com

Timeline Photos

Pneumatix

Timeline Photos
facebook.com

Timeline Photos

Boland hokkie Baie geluk aan die volgende dogters wat in die onderskeie Bolandspanne opgeneem is en aan die streekstoernooie gaan deelneem: Boland 0/18C: 16 tot 20 Julie in Bloemfontein * Jeanri Albertyn * Anje Delen Boland Shiraz 0/14: 5 tot 9 Julie 2017 in Bloemfontein * Denay Benjamin * Zi King Die Ovies is baie trots op julle!

Timeline Photos
facebook.com

Nuwe Ovies verwelkom

Opedag 2017: Op Woensdag, 17 Mei het die Ovies hul deure en harte oopgemaak om voornemende Ovies te verwelkom. Ongeveer 120 Graad 7's van so ver as Melkbosstrand het die aanbieding bygewoon. Almal was dit eens dat dit 'n baie insiggewende middag was en dat hulle van twee dinge oortuig is: Ovies presteer én Ovies het gees!

Nuwe Ovies verwelkom
facebook.com

Uitslae vs HS Bredasdorp Netbal 14C 15-2 14B 14-10 14A 15-19 15B 9-25 15A 14-21 16C 5-5 16B 19-6 16A 13-17 19C 15-9 19B 14- 23 19A 19-30 Hokkie 16B dogters 1-2 18B dogters 3-0

facebook.com

Timeline Photos

Opedag 2017

Timeline Photos
facebook.com

Photos from Hoërskool Overberg's post

Die Handevat Marimbas het Saterdag, 13 Mei Cum Laude by die Stellenbosch Eisteddfod verwerf. Baie geluk ons is baie trots op jul prestasies!

Photos from Hoërskool Overberg's post
facebook.com

Baie geluk aan Ilne Benjamin wat deur is na die Wes-Kaap netbalproewe wat volgende naweek in Riversdal plaasvind. Ilne, ons is baie trots op jou!

facebook.com

Uitslae vs HS Bredasdorp Hokkie Dogters 0/18A 2-0 0/16A 4-0 Seuns 0/18A 4-3 0/16A 4-0 Rugby 0/15A 5-41 0/15B 22-15 0/16A 7-49 0/19A 52-0

facebook.com

Quiz