Top Local Places

NG Kerk Bronkhorstspruit

49 Cornelis Street, Bronkhorstspruit, South Africa
Christian Church

Description

ad

NG Kerk Bronkhorstspruit

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Hartklopkarnaval. Nog 'n kerkbasaar met 4 jaar gelede se pryse. 27 Mei is jou geleentheid om te koop en te kuier.

facebook.com

Kom beleef weer saam hoe groot God se liefde vir ons is.

facebook.com

Week van gebed - 16-19 Januarie om 19:00 Kom leer saam oor gebed en bid saam vir 2017 Dit word soggens by Goudpark herhaal om 10:00

facebook.com

Kom laat toe dat die Vader deur Ps 103 jou help om 2016 af te sluit en 2017 in te stap

facebook.com

Almal is welkom.

facebook.com

Kersdag se erediens is 08:00. Kom beleef die herdenking van ons Koning se koms met Woord en sang.

facebook.com

Kerssangdiens 2016

facebook.com

facebook.com

Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe sal hê. Want so lief het ons vir God dat ons ons heel beste vir Hom sal gee, sodat elkeen wat vir ons sien, ook vir Hom wil ontmoet.

facebook.com

RHEINBERGER KAMERKOOR tree op by NG Bronkhorstspruit op Sondag 12 Junie om 09:00

facebook.com

Dankseggingsdiens na n wonderlike en geseënde basaar!

facebook.com

Belydenisklas se jeugdiens

facebook.com

Quiz

NEAR NG Kerk Bronkhorstspruit