Top Local Places

ACVV Swellendam

, ,
Community Organization

Description

ad

ACVV Swellendam vier op 3 Maart 2017 sy 100ste bestaansjaar!

Hou hierdie blad dop vir gebeurtenisse waarby u graag betrokke sal wil raak.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Timeline Photos

Môre oggend vanaf 10h00 - 13h00 doen ons bemarking voor Spar. Kom besoek ons gerus!

Timeline Photos
facebook.com

Burgemeesteres se Lentebal

Ter viering van die ACVV Swellendam se 100-jarige bestaan word die opbrengste van vanjaar se Burgemeesteres Lentebal geskenk aan dié diensorganisasie. Kaartjies teen R500pp is beskikbaar by die ACVV-kantore. - Vyfgangmaaltyd - Orkes "Die Manne" van Stellenbosch - Gelukkige trekkings - Sjampanje & Wyn ingesluit - kontantkroeg

Burgemeesteres se Lentebal
facebook.com

Quiz

NEAR ACVV Swellendam