Top Local Places

Laerskool Wolmaransstad

Piet Retiefstraat 34 B, Wolmaranstad, South Africa
Elementary School

Description

ad

n Wollie gaan GROOT of gaan huis toe!!!!

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Die 0/11 dogters het verlede Saterdag n hokkiedag bygewoon! Dit was die eerste keer wat hulle op n astro baan gespeel het en hulle dit verskriklik geniet!

facebook.com

ONTHOU! Oueraand vanaand vanaf 16:30 tot 18:00

facebook.com

OMSENDBRIEF 19/2017 is Maandag, 24 Julie aan die leerders uitgegee. Maak asb. seker dat u die omsendbrief ontvang het, aangesien dit belangrike inligting en datums van hierdie kwartaal bevat. U kan ook die omsendbrief op D6 School Communicator lees.

facebook.com

facebook.com

HOKKIE NUUS!! Gedurende die vakansie het Kevin en Michael Pereira die o/13B Noordwes Hokkiespan verteenwoordig tydens die Northern Regional Tournament te Witbank Hockey Farm, vanaf 12-16 Julie. Die 0/13 seuns eindig 3de van die 7 provinsies in die toernooi.

facebook.com

Op 30 Junie 2017, het ons afskeid geneem van Mnr. Johan le Grange, wat na 37 jaar uit die onderwys tree. Mnr. Le Grange en sy vrou, Hettie (wat ook hier by ons skoolgehou het) verhuis na Colchester waar hulle naby die kinders en kleinkinders gaan vestig. Geniet die aftrede en uitspantyd Meneer. Mnr. Johan Lambrechts sal vanaf die derde kwartaal waarneem as hoof, tot tyd en wyl ń hoof-aanstelling deur die Departement gedoen is. Baie sterkte met hierdie groot skoene wat volgestaan moet word, Mnr. Lambrechts. Mev. Alta van Vuuren gaan aflos in Mnr. Lambrechts se pos (NW Gr. 7, NW & Teg. Gr. 5&6 en LO Gr. 4-7) Mev. Hannelie Jacobs, ń bekende gesig hier by ons skool ( al het sy reeds afgetree) sal uithelp by die LSEN-klas. Sterkte aan almal met die nuwe, besige kwartaal wat voorlê. Ons weet daar gaan o.a. baie hard gewerk word aan al die revue-oefeninge. Ons sien uit na die produksie vroeg in kwartaal 4.

facebook.com

Baie geluk aan Michael en Kevin Pereira wat gekies is vir die Noordwes Hokkiespan. Ons is baie trots op julle twee!

facebook.com

Baie dankie aan Coba Jonker, Michelle van Wyk en Hoërskool Wolmaransstad se eerste hokkiespan wat vir ons die Mini Hokkie kliniek kom aanbied het. Ons het baie by julle geleer. Hier volg 'n paar foto's, baie dankie vir die foto's Juf Liezl en Juf Lienkie...

facebook.com

Uit die argiewe van 1963 & 1964...

facebook.com

facebook.com

Hier is nog so 'n paar kaskarfoto's!*

facebook.com

Ons jaarlikse kaskarkompetisie was weer hope pret gewees hierdie jaar... Hier volg 'n paar foto's...

facebook.com

Quiz

NEAR Laerskool Wolmaransstad