Top Local Places

Biltong Den Wolmaransstad

16 Broadbent street, Wolmaransstad, South Africa
Grocery Store

Description

ad

Contact us at the following :
Sel: 0738149240
Email: Biltongden956@gmail.com

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Vir die wat vir WILDSBILTONG gevra het, ons het ingekry. KUDU en GEMSBOK.

facebook.com

JAGTERS!! Ons het geel vet te koop teen R36 per kg. Dit is opgemaak in 3 kg pakke.

facebook.com

Ons wil net ons kliente herhinner dat ons droewors special nogsteeds aan is!!

facebook.com

Kom vier ons Verjaarsdag saam met ons! Alle droewors NET R250 per kg! Moet dit nie mis ni!

facebook.com

Victor Matfield het vandag hier by ons kom stop!

facebook.com

Goeie more! Die pad na wolmaransstad is weer oop en ons is nie beinvloed deur die vloede nie, so kom maak gerus n draai!

facebook.com

Kom probeer gerus ons nuwe CHUTNEY bacon biltong!

facebook.com

Ons sal Saterdag die 24ste Desember oop wees tot 5 uur toe vir die wat nog n draai wil maak ☺

facebook.com

Ons sal ongelukkig gesluit wees op 25 en 26 desember en die 1ste Januarie 2017. Geseende Kersfees en voorspoedige nuwe jaar aan al ons kliente.. Dankie vir al die ondersteuning deur die jaar ☆

facebook.com

Nuwe coke LIFE ingekry... !

facebook.com

Na ons gaste van Masterchef het Oom Wimpie van BINNELANDERS ook n draai kom maak! #binnelanders

facebook.com

Benny masekwameng en Pete Goffenwood van MASTERCHEF kom maak n draai by ons! #masterchef

facebook.com

Quiz

NEAR Biltong Den Wolmaransstad