Top Local Places

Birds Paradise

Johan de Jongrylaan, Robertson, South Africa
Park

Description

ad

Birds Paradise, a must see for all Bird Lovers.  Restaurant, Play Park, Accommodation.  Spend some family time together at Birds Paradise!

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Partytjie Tyd

facebook.com

Hawaii partytjie by Birds Paradise

facebook.com

Hoop almal geniet die "Wacky Wine Weekend" maak n draai by ons vir heerlike ontbyt!

facebook.com

Met asemrowende kleur skemas en 'n eksotiese voël versameling, gee Birds Paradise jou die indruk dat jy op 'n tropiese eiland is in plaas van op 'n dorpie in die platteland. Hierdie unieke oase is 'n ervaring wat nie misgeloop moet word nie! Kom kuier gerus vir ons op Robertson! Ons restaurant het heerlike kos, ons speelpark sal die kinders vermaak en kom loer in by ons geskenke winkel.

facebook.com

Beeldskone fotos op ons tropiese agtergrond hier by Birds Paradise geneem. Ons hoop om bruide te inspireer met hierdie oasis tema.

facebook.com

facebook.com

facebook.com

facebook.com

Quiz

NEAR Birds Paradise