Top Local Places

MISS DVD

18 Steward Street, Prieska, South Africa
Movie Theater

Description

ad

Ek deel graag hier wat ek dink van die movies wat ek kyk...maar sal baie graag ook wil weet wat julle dink :)

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

As jy The Bookthief geniet het, dan sal jy ook van die ene hou. Die wrede werklikheid so bietjie saggemaak deur 'n man en 'n vrou wat hulle ALLES gewaag het om 'n verskil te probeer maak!!

facebook.com

o gorreltjie piet!!! lekker laf en simpel😂😂😂😂😂😂😂😂

facebook.com

So romanties!!! twee verhale van liefde so ineen gevleg!! Bitter mooi!!!

facebook.com

'n lekker girlie enetjie vir die diereliefhebbers!! :)

facebook.com

die mees amazingste storie nog!! Kan nie glo dit het regtig gebeur nie!!! En ja, ek weet elke liewe ad vir 'n fliek sê based on a true story....ja, ja.....maar die ene is anders!!! 'n moet kyk!!

facebook.com

geen wonder die woord sê ons moet soos kinders word nie, kinders is kleurblind, hulle weet nie van arm of ryk nie, hulle worry nie oor slim of dom nie.

facebook.com

Gaan Amanda en Dawson 'n tweede kans op liefde kry?

facebook.com

maklik die WEIRDSTE fliek wat ek nog gekyk het. Totally gross verby, maar ek kon ook nie ophou kyk nie! 😲

facebook.com

Altwee moet sien movies. In die storie van Alison, wat 'n dokumenter van 'n ware poging tot moord deur twee selferkende sataniste in die PE area is, kan mens duidelik die hand van die Here sien. 😢😢😢

facebook.com

facebook.com

Sjoe! So tussen die scenes is die actual security cam videos ingelas. Ek kon nie anders as om geinspireerd te wees na die fliek nie. Die lewe gaan aan. Leef hom voluit!

facebook.com

Baie van die fliek gehou. Mag die mensdom leer uit gister se foute

facebook.com

Quiz

NEAR MISS DVD