Top Local Places

Hoërskool Kathu

Ben Albertsweg, Kathu, South Africa
School

Description

ad

Kathu High School is a dynamic, focused educational institution that harbors a vision to continually strive towards excellence. We are proud of our efforts toward successful integration and thus present all our subjects in both English and Afrikaans.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Die volgende leerders is opgeneem In Provinsiale asook ander spanne: HOKKIE Leané van der Merwe- Hokkie provinsiaal o/18 Johaney Steyn -Bokkie week o/18 NETBAL Christina Basto,Nicole Teise, Kara Sachse-Netbal Noord-Kaap proewe Inge Gerber, en Zanel Ndala het deurgedring om in Kimberley te gaan proewe speel. RUGBY Charl Olivier -Rugby Griekwa Akademie o/18 SKAAK Santie Vermaak, Sifiso Phosholi Baie geluk aan elke speler . Ons is baie trots op julle!

facebook.com

Timeline Photos

Program vir Saterdag se Interskole! Geen voertuie op skool gronde nie asb en geen alkohol. Kom en geniet die dag saam ons , en kom ondersteun asb al ons spanne . Sien julle almal daar

Timeline Photos
facebook.com

Come and join us tonight for the Big Brag at 18:00. Entrance free , see you all there !!

facebook.com

Kathu High School peeeeeeeeooooooooople! Are you readyyyyyyyyy? This is one of the biggest and most exciting weeks of the year for our school! Inter-school 2017 KATHU vs KALAHARI Come and join us everyday during first break in the hall as we prepare for the weekend... come and join us for some SPIRIT BUILDING (Gees Bou). It's amazing, it is incredible, it is awesome, it is hip and happening and we need you there, we want you there, every break as we get excited for the weekend!! Every Teacher, every learner, every person playing any sport, Ya'll are INVITED🎊🎉🎊🎉🎉🎉🎊🎊 Send this message to all your Kathu High School friends... the more of us are there the better. This is a message from me Gregory😎😎

facebook.com

Ons nooi hartlik alle ouers,vriende en Hoërskool Kathu leerders uit om ons skool Big Brag,wat op DONDERDAG 11Mei 2017 plaasvind,by te woon. Ons vra vir soveel ondersteuners as moontlik ,om ons top spanne van die skool te ondersteun voor die groot dag plaasvind. Ons vra sodoende dat Hoërskool leerders asb hul netjiese wintersklere sal aantrek of hulle HELE skoolsweetpak vir ondersteuning.Die Big Brag begin om 18h00 in Hoërskool Kathusaal. Geen ingangsgelde maar wel hope gees. Hoop om almal daar te sien. We cordially invite all parents, friends and Kathu High School to attend our Big Brag School, which takes place on ThUrsday, 11May 2017. We ask as many fans as possible to support our school's top teams before the big day will take place. We ask that High School learners will dress their neat winter clothes or their school suit for support. The Big Brag starts at 18h00 in Kathu High School's Hall. No entry fee but hopeful spirit. Hope to see everyone there.

facebook.com

Timeline Photos

Dis weer daai tyd van die jaar. Trek jou mooiste rok aan en kom geniet die aand saam jou metgesel !

Timeline Photos
facebook.com

Photos from Hoërskool Kathu's post

Baie geluk aan Anria Wolstenholme wat vanaand gekroon is as Mej Hoërskool Kathu 2017 en haar twee pragtige prinsesse Charmonix van Rooi en Riandra Kernekamp. Mnr Sjarmant is ons eie Jacobus Cronje. Thank you to all the participants and every person that made this night special. It was magical!

Photos from Hoërskool Kathu's post
facebook.com

Mej Hoërskool Kathu

Mej Hoërskool Kathu
facebook.com

DRINGEND! Dis onder ons aandag gebring dat daar n druk fout op ons Mej.Hoërskool Kathu se kaartjies is, die geleentheid word môre aand 20 April 2017 gehou 18:00 vir 18:30. Ons vra onverskoning vir enige ongerief. URGENT! It has come to our attention that there has been a mistake ons our Miss.High School Kathu tickets. The date of the event is tomorrow, 20 April 2017 at 18:00-18:30. We apologise for any inconvenience.

facebook.com

Photos from Hoërskool Kathu's post

Nog pragfotos van die netbal toer.

Photos from Hoërskool Kathu's post
facebook.com

Timeline Photos

Ons het Sondag, 2 April 2017 vertrek na die Southern Cape Sports Tour waar HSK sê Eerste Netbal Span deel geneem het aan 'n uitdagende toernooi om gekies te word vir die SCST span wat in Australië later die jaar sal gaan toer. HSK is ingedeel in poel 3 en oor drie dae speel ons teen sterk netbalskole. Die meisies het hulself uitstekend gekwyt van hulle taak en die tellings lyk soos volg: Dag 1: HSK vs La Rochelle: Verloor 29-17 HSK vs Werda: Wen 56-3 Dag 2: HSK vs Hoërskool Brits Verloor 22-11 Dag 3: HSK vs Kimberley Girls' High Wen 24-2 Ons meisies het ook 'n oefensessie bygewoon. Die meisies wys dissipline, vertroue, spanwerk, vriendelikeheid en 'n aanhou-wen gees elke dag! HSK is gekomplimenteer. Ons gebruik die geleentheid om REMAX te bedank vir oefenklere vir elke dag, asook pragtige wedstrydrokkies. Ons pragtige kleredrag elke dag het verseker dat almal weet wie HSK is. Ons meisies verteenwoordig HSK mooi, en word ook beloon. 7 van ons 10 meisies is gekies vir die Australieë sporttoer: D- Marliaan Liebenberg HD- Chantel Brits AV- Mishquah Senye & Inge Gerber S- Helizma van der Merwe VV- Riandra Kernekamp V- Demi Mac Vay Hier bedank ons verder Mejuffrou Marga Boshoff wat ons skeidsregter was. Dankie vir 3 ure se akkurate blaas elke dag. Ons waardeer jou ondersteuning en liefde en hulp. Jy is voorwaar 'n rolmodel vir elke meisie. Mag jou onderwysstudies vorentoe voorspoedig wees. Verder is ons dankbaar vir Meneer Krog van der Merwe wat ons vervoer het met stewige hande. Die Meneer het ook ons grootste ondersteuner geword. Dankie vir die omgee en liefde! Dankie aan elke ouer sê ondersteuning, liefde, omgee en borg. Dankie dat u uit u pad gegaan het om die toer moontlik, maar ook spesiaal te maak vir elke meisie. N Groot dank aan Meneer Gerhard Marais wat die hele toer georganiseer het. Dankie vir die geleenthede wat Meneer skep vir ons spelers. Deel die post met almal van HSK en hou ons blad dop vir HSK se rugby terugvoer.

Timeline Photos
facebook.com

Photos from Hoërskool Kathu's post

●Ontmoet ons pragtige Mej Hoërskool Kathu finaliste! 20 April 2017 Kaartjies R110 per persoon Ons benodig nog gasvrouens wat verantwoordelik sal wees vir die 8 mense aan haar tafel. Los n comment met u nommer (of inbox) vir ons en juf. Posthumus of juf.Calitz sal u skakel vir meer inligting oor die tafels. ●Introducing our beautiful finalists for Miss.High School Kathu!! 20 April 2017 Tickets are R110 per person We still need more people who are willing to be a hostess to her table of 8 people. If you are interrested please leave a comment with your number (or inbox) and Miss.Posthumus or Mrs.Calitz will be in contact with you.

Photos from Hoërskool Kathu's post
facebook.com

Quiz

NEAR Hoërskool Kathu