Top Local Places

Church of God - Grabouw

722 Adam Street, Grabouw, South Africa
Religious Organization

Description

ad

Est.2000 in Grabouw

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

facebook.com

Pinkster veldtog dienste advertensies

facebook.com

Dankie Here vir n voorreg om deur te bid en te vertrou op U!!!!

facebook.com

So word ons verantwoordelikheid groter!!!!Voorstelling by COG-Grabouw

facebook.com

Our new tshirt!!

facebook.com

Neem kennis ons Nuwejaarsdiens is oujaaraand om 22h00 te Kerk van God saal Bosstraat 722.Kom en ontvang n positiewe boodskap vir 2017.

facebook.com

Ons wil van hierdie geleentheid gebruik maak om elkeen te bedank wat ons sangfees bygewoon het, mag God u ryklik seen.Spesiaal aan al die kunstenaars soos Amonia, Rise up in Faith,Wildene, Michelle, Past.Jeffrey,Clayton, Claudine, George family,Nicole and COG Grabouw dit was kwaliteit!!!! Dankie Isaac Adonis vir jou puik diens as fotograaf en nie die minste die MC Boeta Melly God Bless!!!

facebook.com

Die tyd het aangebreek om dankie te kom sê vir die Here vir n lange jaar wat Hy ons deurgedra het.Saterdag 03/12/2016 te Thusong centre(Gerald Wright saal) @ R50.Ons eie kunstenaars tree op soos Armonia, Wildene,Majorie,Michelle Januarie, Rise up in Faith,Die George fam,Jamaine en groep,Joy van Wellington en baie ander sover as Riversdal.Kom en geniet die aand saam met ons.Daar sal n fotosessie wees met die tema "Trough it all" met n banner op die agtergrond.Die MC is spesiaal uit Eureka, Mr.van Niekerk (Melly)!

facebook.com

Toe sê Jesus:"Iemand wat die hand aan die ploeg slaan en aanhou omkyk na wat agter is,is nie geskik vir die koninryk van God nie."Luk.9v62

facebook.com

Wees Bewus Van Die Krag Wat In Jou Werk En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk, aan Hom die heerlikheid in die gemeente in Christus Jesus deur alle geslagte tot in ewigheid! Amen (Efésiërs 3:20-21). 2 Korinthiërs 4:7 sê: "Maar ons het hierdie skat in erdekruike, sodat die voortreflikheid van die krag van God mag wees en nie uit ons nie." Die Heilige Gees is die krag van die Godheid en Hy woon in sy volheid in jou: "...maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom…" (Handelinge 1:8). Sy krag werk in jou gees. Ons temavers sê: "En aan Hom wat mag het om te doen ver bo alles wat ons bid of dink, volgens die krag wat in ons werk..." Wat ’n inspirerende gedagte! Neem kennis dat daar nie staan: "…volgens die krag wat in die hemel werk..." nie. Dit verduidelik dat jy ’n rol het om te speel in die werking van die wonderbaarlike en bonatuurlike lewe. Die heerlikheid van God word in jou lewe openbaar volgens die krag wat in jou werk. Jy kan op hierdie krag vertrou, want dis die krag van die Heilige Gees. Aktiveer dit en pas dit te alle tye toe en dit sal vir jou resultate lewer. Al kán God, in sy soewereiniteit, veroorsaak dat goed vir jou gebeur, werk Hy nie buite jou nie. Sommige christene voel gereeld ontmoedig en gefrustreerd, omdat hulle: "bid vir God om iets vir hulle te doen," maar verniet. Die kwessie lê nie by God nie; dit is hulle wat die krag van God in hulle moet aktiveer om die veranderings wat hulle begeer te weeg te bring. Word bewus daarvan dat God in jou woon; sy krag is in jou gees. Aktiveer daardie krag om vir jou te werk deur doelbewuste die Woord te oordink en in tale te bid. Wend daardie krag aan op enige iets, of enige area in jou lewe. Weier om mislukking, nederlaag, of onmoontlikhede te dink; erken dat die vermoë van die Gees vir jou gegee is om bonatuurlike resultate te behaal en praat ook dienooreenkomstig. Belydenis Christus is my lewe en my genoegsaamheid; Hy verlewendig my deur en deur en sy genade is vir my in alles genoeg. Ek is tot alles in staat deur die bonatuurlike vermoë van die Gees wat in my werk, in Jesus se Naam. Amen. Verdere Studie: II Korinthiërs 3:5; Kolossense 1:29; Handelinge 1:8; Miga 3:8 : II Thessalonicense 2:1-17 Jeremia 1-2 : Hebreërs 8:1-13 Eségiël 14-15

facebook.com

COG worship team on fire in Robertson!!!

facebook.com

Aan al die biddende moeders,n gelukkige vroue dag!!!!

facebook.com

Quiz

NEAR Church of God - Grabouw