Top Local Places

Ceres Remhoogte Boerdery

84C Voortrekker St, Ceres, South Africa
Farm

Description

ad

CRB is 'n Landbou onderneming geleë in die Koue Bokkeveld wat sedert 1895 spesialiseer in die verbouing van appels, pere en uie.  

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

facebook.com

Sterkte aan alle matrieks!

facebook.com

Ons is so ongelooflik trots op jou Charmaine!

facebook.com

Geluk aan Duimpie, Esmerelda en Johannes met julle prestasies en elke deelnemer van CRB. Julle maak ons trots.

facebook.com

Baie geluk Charmaine! Jy is 'n bewys dat harde werk en deursettingsvermoë beloon word. Ons weet dit sal ook verder met jou goed gaan in die kompetisie en CRB is baie trots op jou.

facebook.com

Oes-af 2016 - 'n aand wat ons lank sal onthou!! Baie trots!

facebook.com

Dankbaar vir die reën!

facebook.com

Ons dink aan Stokkies, Nonna en familie met die heengaan van oupa Nic. En ook aan Magrieta Jacobs met die heengaan van Johannes. Hy gaan baie gemis word. Julle is in ons gedagtes en gebede.

facebook.com

CRB was goed verteenwoordig by die Cape Argus verlede Sondag. Jan, Nonna, Johannes en Nicol (Klaas) het saam die Amos span gery en was deel van die 35 000 mense wat die Argus gery het. Trots op julle!!

facebook.com

Nuwe lewe na die brand in skurweberg

facebook.com

Quiz