Top Local Places

Hoërskool Erasmus

Cathystraat 1, Bronkhorstspruit, South Africa
High School

Description

ad

Amptelike Skoolblad : Waar ware Rassies Woema wys!!

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Kaskar - Toetsbestuur Ford voertuie op die dag en R100 word geskenk aan die skool. Kom ondersteun die Kaskar Vrydag 1 September 2017. Sien julle daar!!!

facebook.com

Kaskar 2017!!!!

facebook.com

20 Jaar Reunie - 30 September 2017!!! More almal hoop dit gaan goed! Ons asb FINALE GETALLE hê voor Maandag as jy die reünie bywoon! Sê asb hoeveel volwassenes julle is en hoeveel kinders!✅ Wat jy moet saambring sal ek deurgee 👍🏼 Dit bly by: Reünie is soos volg: 30 September 2017 14:00 By die onthaallokaal by die Rugbyveld-net soos 2007! Dis 'n bring en braai Alle bykosse sal verskaf word asook die vure en springkasteel vir kids...musiek ens. Laat weet hoeveel volwassenes en kinders Cobi 079 511 8214 Wileste +27 (83) 5564714

facebook.com

facebook.com

facebook.com

BOKMAKIERIE ! Rassies wys weer hoekom is Erasmus die Hoërskool met WOEMA ! Dankie aan elke Rassie, Ouer en Personeellid wat deel was van die produksie. Ook aan al die ouers wat gesorg het dat die kinders by elke oefening was. En in besonder aan elke Rassie, sonder julle sou ons dit nie kon doen nie. TROTS!

facebook.com

facebook.com

Ons Gr.12 Gasvryheid leerders wys hulle Woema in die kombuis.

facebook.com

Landloop 2017!!!!! Hulle spog met hulle nuwe baadjies. Gaan en maak ons trots.

facebook.com

Rassies en Personeel het hard gewerk aan ons Produksie BOKMAKIERIE! Kom wys jou Woema en koop jou kaartjies.

facebook.com

Mr Glen van der Linde en twee leerders, Ruben van der Linde en Wynand Kuhn is gekies vir die Suid- Afrikaanse Kragoptelspan wat aan die "Commonwealth Games" gaan deelneem. Dit vind plaas van 10-17 September in Potchefstroom. Baie geluk en sterkte!!!!!

facebook.com

⚠ Rassies Watergat OP BESTELLING ! Sal daar Donderdag die 17de en Vrydag die 18de met die Musiekblyspel, kos te koop wees by die Snoepie. Kerrie en Rys @ R30 Boerewors rol @ R20 Bestellings moet asb voor 11:30 op die 17de en 18de, geplaas word by Rassies Watergat ☎082 2938 409 Dankie vir U ondersteuning.

facebook.com

Quiz

NEAR Hoërskool Erasmus