Top Local Places

Boere Saad & Voer

No:35 de Witts laan, Brits, South Africa
Shopping & Retail

Description

ad

Verskaffer van veevoere en hondekos

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

1mm Koi pellet special!! 1kg @ R26!! Terwyl voorraad hou!!

facebook.com

facebook.com

Geseènde Kersfees en voorspoedige 2018!

facebook.com

Gratis 2018 kalenders word uitgedeel! Tot voorraad hou! Kom kry joune nou!

facebook.com

Ons sal more 16/12/17 gesluit wees vir geloftedag! Kom koop al jou dierebenodighede vandag! Ons sal weer Maandag 18/12/17 oop wees vir besigheid!

facebook.com

Kom koop jou Montego vandag! Jy kan dalk n wenner wees!

facebook.com

Spandeer R250 en kry n gratis koue Iron brew vir "black friday" terwyl koeldrank hou!

facebook.com

Ons kan voorsien in al jou diere se behoeftes! Besoek ons gerus vir vinnige en vriendelike diens!

facebook.com

Vandag is daar baba dwerg hamstertjies te koop by Boere Saad teen R25 elk! Slegs 7 beskikbaar! Kom kyk!

facebook.com

Ons nuwe toonbank is amper gereed vir gebruik! Baie pakplek beskikbaar vir al ons kliente se gerief!

facebook.com

Nuwe seisoen Starke Ayres sade nou in voorraad! Tyd vir n groente tuin!!

facebook.com

Koop enige 3kg of 5kg Montego Classic Cat of Kitten, katkos en kry n gratis speelding vir jou kat! Terwyl voorraad hou!

facebook.com

PICTURES BY OTHER USERS ON INSTAGRAM

@, instagram.com

sammymarima

@sammymarima, instagram.com

Quiz