Top Local Places

Bredasdorp Standards RFC

Park Street, Bredasdorp, South Africa
Sports & Recreation

Description

ad

Local rugby club in Bredasdorp and the oldest one in the Cape Agulhas Region. Keeping you updated on whats happening throughout the league.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

Alle spelers volgende Woensdag 16 August 19h00 by Park str sportgronde asb.

facebook.com

Alle 2de en 3de span spelers moreaand 7 uur by Henties.Spanpraatjie.Almal moet aanmeld asb.

facebook.com

Thank u for the 1080 like.Much appreciated.

facebook.com

Alle spellers vinand 19H00 glaskasteel.

facebook.com

Algemene vergadering sal plaasvind Donderdag 19H00 by Henties Sport Klub.

facebook.com

Afrigters gesoek.stuur cv's na ulha@live.com.Dankie

facebook.com

Innige simpatie en innige meegevoel met die bestuur,spelers,gemeenskap en familie van die voorsitter van Struisbaai RVK.

facebook.com

Alle spelers more middag 13H00 by park str vir teambuilding session en moenie die R25 vergeet nie en bring jou eie glas sam asb.

facebook.com

Dankie Bonnivale vir n lekke vrienskaplike wedstryd.Vir ons eerste vrienskaplike wedstryd het ons baie goed vertoon ons het 19-7 verloor teen n span wat n hele paar vrienskaplike wedstryde gespeel het.Die jongmanne wat kanse gekry het dit met twee hande gegryp.Seisoen begin in n lekke gees.Dankie aan al die Fans,dit was lekke om so baie opkoms by die veld te sien.

facebook.com

Alle spelers moet moreaand op die oefenveld aanmeld vir oefening vir n moontlike vriendskaplikie wedstryd die naweek.

facebook.com

Kennisgewing:Oefenaande vir 2016 Sal 18h00 begin elke Dinsdag en Donderdag.Eerste amptelike oefenaand sal wees Dinsdag 19 Jan.Let wet net spelers en mense wat belangstel om by Standards betrokke te wees sal by oefenaande wees.

facebook.com

Quiz