Top Local Places

Cornelia's Boutique

Nelson Mandela Drive, Bloemfontein, South Africa
Clothing Store

Description

ad

Dis nou 7 jaar nadat ons 9 jaar opgeoffer het op paaie, feeste en uitstallings…. Waar ons verskeie kunstenaars geklee het. Vandag strewe ons daarna om elke klient te bederf deur haar te klee soos n Prinses/ Ikoon. Matriek meisie kom besoek ons gerus om jou spesiale droom uitrusting vir die groot aand van jou jong meisie lewe te help skep. Ons het verskeie reekse  van Hollywood tot Suid-Afrika. Jy kan ook jou stempel afdruk saam met een van ons ontwerpers om jou droom skepping in realiteit te verander. By ons is jy nie net n nommer nie maar n prinses van onskatbare waarde. Kom besoek ons gerus by Cornelia’s Boutique te College Square, Nelson Mandela straat Bloemfontein, Tussen Samba en Foto First.

Quiz