Top Local Places

Aliwal North Golf Club

Benson St, Latitude - Longitude: -30.6994,26.717216, Aliwal North, South Africa
Golf Course & Country Club

Description

ad

Established in 1889, Aliwal North Golf Club offers you one of the best 9 hole courses in SA.
Come experience it for yourself.

RECENT FACEBOOK POSTS

facebook.com

ANGC halfway house - Nuwe items beskikbaar op die menu. Kombuis is oop vanaf 11:00 tot 14:30 op Woensdae, Vrydae & Saterdae. As jy wil eet voor jy af slaan, bestel asb vroegtydig.

facebook.com

Baie geluk Wilco!

facebook.com

ALIWAL-NOORD GHOLFNUUS Woensdag19 April2017was daar ‘n klubkompetisie. Die uitslae was soosvolg: 1. Pietie Nel 38 2. CoenraadRoos 38 3. Gerhard Visagie 3 Vrydag21 April 2017was ditweer die beurt van die Aliwal Build It Sundowner. BaiedankieaanAndre Swanepoelvirsyvolgehoueondersteuning. Die uitslae was soosvolg 1. CoenraadRoos 22 2. Jakkie Visagie 21 3. Pietie Nel 19 Saterdag22 April 2017het die klubonsjaarliksefondsinsamelingsdagaangebied. Die kompetise was ‘n Four-Ball Alliance met allerhandesnaakse reels en die uitslae was soosvolg 1. Dampier Nissan 113 2. The Pagels 108 3. Shell 105 Dampier Nissan wen ook die Pienkbal-kompetisie met ‘n telling van 46 Naasteaan die pen 2 – Bennie Rens 9 – Cobus van Tonder 11 – Denzel Erasmus 18 – Denzel Erasmus Onswilgraag al die borgebedankvirhulruimbydraewat die dag moontlikgemaak het 1. JIP Vervoer – IzakPieterse 2. Pick and Pay – Terrance Prinsloo 3. Pagels – Charl en Carol Pagel 4. Vander Walt & du Plessis – Martin Nel 5. Dampier Nissan – Gary Dampier en Jakkie Visagie 6. Pieterse&Pote – Schalk en Jacques Pieterse 7. Shell – Gerhard Visagie 8. Aliwal Petroleum – RianKoekeme=oer en Johan Lemmer 9. Caltex – Denzel Erasmus 10. Build It – Andre Swanepoel 11. Amadwala – Patrick Phuti en Peter Christiansen 12. Easygas Queenstown Die aand is afgesluit met ‘n heerlikesteakete en fantastiesemusiekdeuronseieblueskunstenaar, Hennie du Preez. Onsvolgendesteakete word beplanvir5 Mei en onsmoedigalmalaanomvroegtydigkaartjiestebespreek by die klub op 0516341887. Gholfgroete

facebook.com

Rotary Golf Day - 20 May 2017 American Scramble, bring your friends and come support this great golf day for an even better cause. See poster for details

facebook.com

ALIWAL-NOORD GHOLFNUUS Woensdag 15 Februarie 2017 het die gholf uitgereen. Ons is bevoorreg om so mildelik geseen te word met al die reen. Saterdag 18 Februarie 2017 was die Hoerskool-dag. Die skool het ‘n puik dag aangebied met ongeveer 60 spelers in die veld. Alle gelukwensins van die gholfklub aan die skool vir die sukses van die geleentheid. Die formaat was ‘n 4-bal American Scramble en die uitslae was soos volg 1. Tillie van Staden en sy span 2. Madelein van Riet en haar span Opkomende toernooie 24 Februarie Dampier Betterball Sundowner 25 Februarie Netstar geborgde dag 1 Maart Jacques Pieterse geborgde dag Gholfgroete

facebook.com

ALIWAL-NOORD GHOLFNUUS Woensdag 8 Februarie 2017 het Aliwal Caltex geborg. Baie dankie aan Denzel Erasmus vir die borg. Die uitslae was soos volg 1. Bennie Olivier 37 2. Denzel Erasmus 35 3. Sakkie van der Merwe 35 Denzel en Pietie Nel teken spogtwees aan Saterdag was ‘n bietjie stillerig weens die Barkly Ope. Baie geluk aan Pietie Nel wat gekroon is as die Barkly Ope Kampioen. Opkomende toernooie 15 Febrierie Klub IPS 18 Februarie Hoerskool 4-ball American Scramble Gholfgroete

facebook.com

ALIWAL-NOORD GHOLFNUUS Woensdag 1 Februarie 2017 het Schalk Pieterse geborg. Baie dankie vir die borg. Die uitslae was soos volg 1. Pietie Nel 37 2. Denzel Erasmus 34 3. Johan Terblanche 34 4. Gerhard Visagie 33 Gerhard teken ook ‘n spogtwee aan op nommer 9 Vrydag 3 Februarie 2017 was weer die beurt van die Aliwal Build It Sundowner. Dankie aan Andre vir die borg Die uitslae was soos volg 1. Gerhard Visagie 18 2. Jacques Venter 18 3. Johan Terblanche 18 4. Peeu Bouwer 16 Die aand is afgesluit deur die Club 40 trekking en ‘n heerlike potjiekos. Dankie aan Pierre la Grange wat die kos voorberei het. Die Shell Monthly Medal wat Saterdag sou gebeur het, is uitgestel weens die heerlike reen wat vanaf Vrydag nag geval het. Opkomende toernooie 18 Februarie Hoërskool 4-ball American Scramble Gholfgroete

facebook.com

facebook.com

ALIWAL-NOORD GHOLFNUUS Woensdag 18 Januarie 2017 was daar ‘n Klub IPS. Die uitslae was soos volg 1. Gerhard Visagie 39 2. Bennie Rens 38 3. Rafiq Surtie 37 Saterdag 21 Januarie 2017 was weer die beurt van die Shell Monthly Medal. Die uitslae was soos volg 1. Dave Burton 68 2. Coenraad Roos 69 3. Riette du Preez 69 4. Pietie Nel beste Gross 72 Die jaarlikse Standard Bank/DSV toernooi het ook plaasgevind en is die jaar 5-1 gewen deur Gauteng. Die besoekers het weereens hulself gate uit geniet op ons wonderlike plattelandse baan Saterdag 28 Januarie 2017 was die beurt van die Aliwal Ope en ongeveer 60 spelers van heinde en verre het opgedaag vir die belangrike dag in ons kalender. Die reen vroeer die week het baie gehelp om die baan in puik toestand te laat. Alle eer moet gegee word aan Pietie Nel en sy span. Ons bedankings gaan ook aan almal wat betrokke was by die reelings om die toernooi. Ons bedank Terrance Prinsloo van Pick & Pay vir sy borg. Die uitslae was soos volg A-afdeling oor 36 putjies Gross 1. JP Bingle 142 (2017 Aliwal Ope kampioen) 2. P Nel 147 3. A Qoba 147 4. N du Preez 150 A-afdeling Net 1. A Qoba 139 2. JP Bingle 140 3. P Nel 147 B-afdeling Gross wenners oor 27 putjies 1. M Phuza 118 2. H Stapelberg 119 3. B Olivier 120 (2017 Senior Ope kampioen) C-afdeling Gross wenners oor 27 putjies 1. R Koekemoer 127 2. CJ Holtzhauzen 136 3. C Uithaler 138 B en C-afdeling Net oor 27 putjies 1. M Phuza 106 2. R Koekemoer 106 Vroue Ope Kampioen C Koekemoer 125 Uitslae van die IPS 1. P Nel 38 2. A Qoba 38 3. R Koekmeoer 38 4. C Roos 38 Uitslae van die Bogey in A-afdeling 1. A Qoba +3 2. JP Bingle +3 Uitslae van die Bogey in B en C-afdeling 1. B Olivier +3 2. J Terblanche +2 Opkomende toernooie 4 Februarie Klubkompetisie 8 Februarie Klubkompetisie Gholfgroete

facebook.com

ALIWAL-NOORD GHOLFNUUS Woensdag 30 November 2016 was dit die beurt van die Shell Monthly Medal. Baie dankie aan Gerhard Visagie vir sy ondersteuning. Die uitslae was soos volg 1. Marianne Newton 70 2. Riette du Preez 72 3. Gerhard Visagie 73 en beste Gross 77 Marianne teken ook ‘n spogtwee aan Saterdag 3 Desember was stillerig by die klub want ‘n groep top spelers is deur Cradock toe om aan hulle Ope deel te neem. Weereens seevier Niel du Preez op die dag. Veels geluk. Vrydag 9 Desember 2016 het die maandelikse Aliwal Build It plaasgevind. Baie dankie aan Andre vir die borg. Die uitslae was soos volg 1. Gary du Preez 23 2. Marianne Newton 21 3. Coenraad Roos 20 4. Gerhard Visagie 19 Gary du Preez teken 2 spogtwees aan en Denzel teken een aan Ons verwelkom Coenraad, oudleerling van Aliwal by die klub. Die aand is afgesluit deur die Club 40 trekking waar groot pryse gewen is. Ons het ook ‘n heerlike steakaand gehou. Saterdag 10 Desember 2016 het die jaarlikse geveg tussen die President en Kaptein se spanne plaasgevind. Dit was basies ‘n kompetisie tussen die onder 50 jariges en die ou toppies. Die toernooi is geborg deur Pick & Pay en ons bedank Terrance Prinsloo daarvoor. Hierdie jaar het die ou manne die bordjies verhang en seevier met 299 teenoor 289. Die Betterball uitslae was soos volg 1. George Phatsoane en Annekie le Roux 48 2. Niel en Andre du Preez 46 3. AB Simon en Ian Laing 46 4. Johan Lemmer en Johan Terblanche 46 Llewellyn Bird is naaste aan die Pen op 9 en Gerhard Visagie op 18 Opkomende toernooie 16 Desember Aliwal Toyota IPS 17 Desember Aliwal Toyota Maletswai Ope 13 Januarie Aliwal Build It Sundowner Die volgende steakaand word beplan vir 13 Januarie 2017. Hierdie is dan ook die laaste berig vir 2016 en ons wens almal alle seen toe oor die Kersseisoen. Ry veilig en ons sien mekaar in volgende jaar. Gholfgroete

facebook.com

ALIWAL-NOORD GHOLFNUUS Dit weer tyd vir die klubs in die omgewing om hulle Ope aan te bied. Dordrecht was eerste en die toernooi is gewen deur ons eie Niel du Preez. Veels geluk. Ons klubkaptein, Denzel Erasmus het die eer te beurt geval om verkies te word as NOD President. Veels geluk. Woensdag 23 November 2016 het Pieterse en Pote ‘n Betterball geborg. Baie dankie aan Schalk en Jacques vir hulle ondersteuning. Die uitslae was soos volg 1. Johan Terblanche en Bennie Rens 47 2. Riette du Preez en Marilyn Brewis 46 3. Denzel Erasmus en Giepie Engelbrecht 45 4. Oelof van Wyk en Elani Newton 44 5. Rafiq Surtie en AB Simon 43 Saterdag 26 November 2016 het Dorans Apteek ‘n IPS aangebied. Baie dankie aan Neil en Liana vir hulle borg. Die uitslae was soos volg 1. Gary du Preez 42 2. CJ Holtzhauzen 42 3. Niel du Preez 39 4. Marianne Newton 37 Gary du Preez teken ‘n spogtwee aan Opkomende toernooie 30 November Shell Monthly Medal 3 Desember Klub Kompetisie en Cradock Ope 9 Desember Aliwal Build It Sundowner 10 Desember President vs Kaptein 16 Desember Aliwal Toyota IPS 17 Desember Aliwal Toyota Maletswai Ope Die volgende steakaand word beplan vir 9 Desember. Die gebruiklike Club 40 trekking sal dan plaasvind en daar is groot pryse op die spel. Gholfgroete

facebook.com

ALIWAL-NOORD GHOLFNUUS Woensdag 16 November 2016 het die klub ‘n Betterball aangebied. Die uitslae was soos volg 1. Bennie Rens en Johan Terblanche 43 2. Daantjie Hartkopf en Mike Groenewald 42 3. Denzel Erasmus en Giepie Engelbrecht 42 George Phatsoane behaal ‘n spogtwee Vrydag 18 November 2016 was dit weer die beurt van die maandelikse Dampier Betterball Sundowner. Ons bedank Gary vir sy borg. Die uitslae was soos volg 1. Abe Simon en George Phatsoane 24 2. Rian Koekemoer en Ian Laing 23 3. Johan Terblanche en Denzel Erasmus 20 Johan Terblanche behaal ‘n spogtwee Saterdag 19 November 2016 het die klub ‘n IPS aangebied. Die uitslae was soos volg 1. Cobus van Tonder 38 2. Jean Jordaan 37 3. Oelof van Wyk 34 Opkomende toernooie 26 November Dorans Apteek 2 Desember Aliwal Build It Sundowner 3 Desember President vs Kaptein Die volgende steakaand word beplan vir 2 Desember. Die gebruiklike Club 40 trekking sal dan plaasvind en daar is groot pryse op die spel. Gholfgroete

facebook.com

Quiz

NEAR Aliwal North Golf Club